Return to search

Isenzo sentetho yokwala kumaziko emfundo esixhoseni

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This study explores the speech act of refusal in educational contexts in isiXhosa. The
speech utterance is used to accept or refuse request. The request can be made by a
friend, parent, school principal etc. The authority of the one making request is very
important because it makes the recipient of the request to think twice before he or she
refuses. This is done by the fact that the recipient is afraid to damage the face of the
requestor.
Secondly, the rights that people have make it difficult for the person in authority to use his
powers in a way that is not satisfactory, because people belong to unions that protect their
rights. For instance, the teacher requests leave because he wants to go and make
provisions for his son who is coming from the initiation school. In this regard, the principal
is unable to refuse fully although the exams are around the corner. He has to use certain
strategies in convincing the teacher about the importance of the forthcoming exams.
In the Department of education there is a district director and his team, responsible for
certain departments, the school inspectors, subject-advisors, school principals, teachers
and students. Each and every one of the above-mentioned has a right to make request.
Some of them resort into using politeness strategies when requesting or refusing to obey
the request. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die spraakhandeling van weiering in opvoedkundige kontekste in
isiXhosa. Die spraakuiting word gebruik om 'n versoek te aanvaar of te weier. Die versoek
kan gemaak word deur 'n vriend, ouer, skoolhoof, ens. Die gesag van die persoon wat die
versoek maak is baie belangrik, want dit veroorsaak dat die ontvanger van die versoek
deeglik dink voordat hy/sy dit weier. Dit word veroorsaak deurdat die ontvanger van die
versoek bang is om die gesig ('face') van die versoeker te beskadig.
Die regte wat mense het, maak dit moeilik vir die persoon met gesag om sy/haar magte te
gebruik op 'n wyse wat onbehoorlik is, want mense behoort aan vakbonde wat hulle regte
beskerm. Byvoorbeeld, 'n onderwyser versoek verlof want hy wil voorsorg gaan maak vir
sy seun wat terugkeer uit die inisiasieskool. In hierdie gval is die skoolhoof nie in staat om
die versoek volledig te weier nie, alhoewel die eksamens binnekort geskryf sal word. Die
skoolhoof gebruik sekere strategieë om die onderwyser te oortuig van die belangrikheid
van die eksamens.
In die Departement van Onderwys, is daar 'n distriksdirekteur en sy span, verantwoordelik
vir sekere departemente, die skoolinspekteurs, vakadviseurs, skoolhoofde, onderwysers
en leerders. Elkeen van die genoemde persone het die reg om versoeke te rig. Sommige persone maak gebruik van beleefdheidstrategieë in die weiering of reg van 'n versoek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50381
Date04 1900
CreatorsMlandu, Mirriam Nozidima
ContributorsDlali, M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageXhosa
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format130 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds