Return to search

'n Kommunikatiewe benadering as strategie vir die onderrig van Afrikaans as vreemde taal op tersiere vlak

Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie is om die gebruik van die kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse
in die onderrig van Afrikaans as vreemde taal aan eerstejaar onderwysstudente
op tersiere vlak, naamlik die Technikon Noord-Gauteng, te ondersoek. Die ondersoek, in die
vorm van 'n beskrywende analise, is op verskillende terreine van die taalonderrigwetenskapsveld
gedoen.
ie kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse is bestudeer teen die agtergrond van verskeie
antler taalonderrigbenaderingswyses wat deur die loop van die afgelope eeu gebruik is, Die
verskillende sillabustipes is vergelyk met die kommunikatiewe onderrigbenaderingswyse en
uitkomsgebaseerde onderrig ten einde 'n moontlike leerprogram vir die onderrig van Afrikaans
as vreemde taal op tersiere vlak saam te ontwikkel.
Die nasionale voorgeskrewe sillabus vir onderwysstudente aan technikons, naamlik die onderrig
en leer van die taalvaardighede praat, slayf, lees en luister is analities beskryf. Hierdie
taalvaardighede is ten slotte vanuit die kommunikatiewe taalonderrigbenaderingswyse binne die
uitkomsgebaseerde onderrigraamwerk geplaas as 'n voorstel vir die onderrig van
onderwysstudente in Afrikaans as vreemde taal op tersiere vlak. / The purpose of this study is to investigate the use of the communicative language teaching
approach in the teaching of Afrikaans as a foreign language to first year education students at
tertiary level, namely the Technikon Northern Gauteng .. The study, a descriptive analysis, took
a variety of language teaching aspects into account.
Communicative language teaching is described against the background of the different language
teaching approaches used in the past century. The different types of syllabuses were compared
to communicative language teaching and outcomes-based education in order to develop a
possible learning programme for the teaching of Afrikaans as foreign language at tertiary level.
The national prescribed syllabus for technicon education students, namely the teaching and
learning of the language skills speaking, writing, reading and listening is described analytically.
These language skills are communicatively described within the outcomes based framework as a
suggested learning programme for the teaching of Afrikaans as a foreign language to education
students at tertiary level. / Education / M. Ed.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15749
Date06 1900
CreatorsPawson, Petrone
ContributorsMcDonald, M. E. W. (Maria Elizabeth Wilhelmina), 1945-, Retief, R.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 180 leaves)

Page generated in 0.0112 seconds