Return to search

Ontwikkeling en implementering van 'n lewenskunde kurrikulum vir biologie in die sekondere skool / The development and implementation of a life-science curriculum for Biology in the secondary school

Text in Afrikaans / An increase in information accompanied by scientific and technological development necessitates the re-evaluation of the present Biology Curriculum, as the curriculum does not meet the demands of the community.
An analysis of the above-mentioned problem reveals the structure and principles of Biology as a subject and the bio-ethic factors which to a larger extend influence man's values as technology and information change.
By means of a literature study and personal interviews the development and design of a lifescience
curriculum for Biology is formulated. Within this, several aspects concerning the teaching of a lifescience Biology Curriculum will be discussed. Important methods and strategies required for the successful teaching of Biology include a process approach, a constructivism approach, demonstration, discovery, reflective and metalearning,
practical work, discussions and co-operative learning methods. The successful teaching of Biology, however, goes hand in hand with effective preservice and inservice training of Biology teachers. / lnformasievermeerdering gepaardgaande met wetenskaplike en tegnologiese ontwikkeling noodsaak 'n herevaluering van die huidige Biologiekurrikulum aangesien die kurrikulum nie voldoen aan die eise en behoeftes van die gemeenskap nie. Ter ontleding van bogenoemde probleem, word die struktuur en grondslae van Biologie as vak en die bio-etiese faktore wat toenemend die mens se waardedimensie beinvloed, namate die tegnologie en inligting verander, bespreek. Deur middel van 'n literatuurstudie en persoonlike onderhoude word die ontwikkeling en ontwerp van 'n Lewenskunde Biologiekurrikulum uiteengesit. Hieruit sal verskeie aspekte rakende die onderrig van 'n Lewenskunde Biologiekurrikulum bespreek word. Belangrike metodes en strategiee wat vir suksesvolle Biologie-onderrig benodig word, sluit die prosesbenadering, 'n konstruktivistiese benadering, demonstrasie-, ontdekkende -, reflektiewe - en metaleer, praktiese werk, besprekings- en kooperatiewe leermetodes in.
Die sukses van Biologie-onderrig gaan egter hand-aan-hand met effektiewe voordiens- en indiensopleiding van Biologie-onderwysers. / Curriculum and Instructional Studies / M. Ed. (Didaktiek)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17771
Date11 1900
CreatorsVan Vollenstee, Thelma
ContributorsFraser, W. J. (William John), 1949-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 292 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds