• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ontwikkeling en implementering van 'n lewenskunde kurrikulum vir biologie in die sekondere skool / The development and implementation of a life-science curriculum for Biology in the secondary school

Van Vollenstee, Thelma 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / An increase in information accompanied by scientific and technological development necessitates the re-evaluation of the present Biology Curriculum, as the curriculum does not meet the demands of the community. An analysis of the above-mentioned problem reveals the structure and principles of Biology as a subject and the bio-ethic factors which to a larger extend influence man's values as technology and information change. By means of a literature study and personal interviews the development and design of a lifescience curriculum for Biology is formulated. Within this, several aspects concerning the teaching of a lifescience Biology Curriculum will be discussed. Important methods and strategies required for the successful teaching of Biology include a process approach, a constructivism approach, demonstration, discovery, reflective and metalearning, practical work, discussions and co-operative learning methods. The successful teaching of Biology, however, goes hand in hand with effective preservice and inservice training of Biology teachers. / lnformasievermeerdering gepaardgaande met wetenskaplike en tegnologiese ontwikkeling noodsaak 'n herevaluering van die huidige Biologiekurrikulum aangesien die kurrikulum nie voldoen aan die eise en behoeftes van die gemeenskap nie. Ter ontleding van bogenoemde probleem, word die struktuur en grondslae van Biologie as vak en die bio-etiese faktore wat toenemend die mens se waardedimensie beinvloed, namate die tegnologie en inligting verander, bespreek. Deur middel van 'n literatuurstudie en persoonlike onderhoude word die ontwikkeling en ontwerp van 'n Lewenskunde Biologiekurrikulum uiteengesit. Hieruit sal verskeie aspekte rakende die onderrig van 'n Lewenskunde Biologiekurrikulum bespreek word. Belangrike metodes en strategiee wat vir suksesvolle Biologie-onderrig benodig word, sluit die prosesbenadering, 'n konstruktivistiese benadering, demonstrasie-, ontdekkende -, reflektiewe - en metaleer, praktiese werk, besprekings- en kooperatiewe leermetodes in. Die sukses van Biologie-onderrig gaan egter hand-aan-hand met effektiewe voordiens- en indiensopleiding van Biologie-onderwysers. / Curriculum and Instructional Studies / M. Ed. (Didaktiek)
2

3

The value, place and method of teaching natural science in the foundation phase

Bosman, Linda 31 March 2006 (has links)
ABSTRACT The study aims at establishing whether Foundation Phase schooling provides a proper foundation for the promotion of scientific literacy. Natural Science in the Foundation Phase is understood as scientific knowledge, process skills, and values and attitudes, which together should foster scientific literacy. Influential perspectives on learning, and teaching methods appropriate to Natural Science education in the Foundation Phase, are reviewed, and the Natural Science Learning Area in the RNCS discussed in the context of global trends in curriculum development. Finally the findings of an empirical survey on the perceptions of Foundation Phase teachers with regard to Natural Science teaching and learning, are presented. Major findings include the following: (1) Scientific literacy is currently not a curriculum priority in the Foundation Phase, due mainly to meagre time allocation and lack of applicable Learning Outcomes. (2) Although teachers appear predominantly positive towards the Learning Area, significant shortcomings need to be addressed before Natural Science teaching in the Foundation Phase may claim to provide the required basis for promoting scientific literacy. OPSOMMING Die studie poog om vas te stel of Grondslagfase-onderrig `n geskikte basis lê vir die bevordering van wetenskaplike geletterdheid. Natuurwetenskappe in die Grondslagfase word beskou as `n kombinasie van wetenskaplike kennis, prosesvaardighede, en waardes en ingesteldhede, wat gesamentlik wetenskaplike geletterdheid ten doel het. Invloedryke perspektiewe op leer, en gepaste onderrigmetodes vir die effektiewe fasilitering van Natuurwetenskappe-onderrig in die Grondslagfase word onder die loep geneem voordat die Natuurwetenskappe-leerarea in die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring bespreek word binne die konteks van wêreldwye neigings in kurrikulumontwikkeling. Laastens rapporterr die studie die bevindinge van `n empiriese ondersoek na die persepsies van Grondslagfase-onderwysers rakende Natuurwetenskaponderrig en -leer. Belangrike bevinding sluit in: (1) Die bevordering van wetenskaplike geletterdheid word nie as kurrikulumprioriteit in die Grondslagfase beskou word nie, soos blyk uit die karige toedeling van tyd en aantal leeruitkomste aan die Natuurwetenskappe-leerarea op hierdie vlak. (2) Alhoewel onderwysers se persepsies rakende Natuurwetenskaponderrig en -leer oorwegend positief blyk te wees, is daar ernstige tekortkominge wat aangespreek moet word voordat Natuurwetenskappe-onderrig in die Grondslagfase die vereiste grondslag sal kan lê vir die bevordering van wetenskaplike geletterdheid. / Educational Studies / M.Ed.
4

Page generated in 0.0594 seconds