Return to search

Bestuursverantwoordelikhede van die skoolhoof ten opsigte van skoolsport : 'n juridies-opvoedkundige perspektief

Die bestuursverantwoordelikhede van die skoolhoo ten
opsigte van skoolsport is vanuit 'n juridies-opvoedkundige perspektief ondersoek. Sport is
eerstens in 'n opvoed­ kundige perspektief geplaas en daar is onder andere gewys op die plek van
sport binne die onderwysstelsel en die waarde van sport vir die kind as opvoedeling. Daarna is
vanuit 'n bestuursperspektiebesin oar aangeleenthede wat verband hou met skoolsport, met
besondere verwysing na die bestuurstake van die skoolhoof. Die navorsing behels oak
'n bespreking van relevante juridiese aspekte en die implikasies daarvan vir skoolbestuur.


In die lig van die navorsing is riglyne neergelen aanbevelings gemaak wat grater
doeltreffendheid vir die bestuur van skoolsport tot gevolg sal h . / The managerial responsibilities of the headmaster with regard to sport in schools have been
examined from a juridical educational point-of-view. Firstly sport is






viewed from an inter alia, its






educational perspective in order to show, place and value to the child within the









educational system.


Secondly sport is considered from a managerial perspective in order to consider managerial
responsibilities regarding school sports with special reference to the headmaster as manager of the
shcool.


Thirdly this research contains a discourse of relevant juridical aspects, and their implications
regarding school management vis-a-vis the headmaster.
In consequence, this research has led to guidelines and
recommendations which should enable a headmaster to effect a more efficient system of management
with regard to school sports. / Educational Leadership and Management / M. Ed. (Onderwysbestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16096
Date06 1900
CreatorsSpies, Jacobus Johannes
ContributorsVan Wyk, J. G. (Jacobus Gideon), 1935-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation

Page generated in 0.0022 seconds