Return to search

Invloed van die beleid van afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee

The study was undertaken to determine the influence of the
policy of separate development on the establishment,
development and disestablishment of the Geluksdal Management
Committee.
The policy of separate development as implemented by the
previous National Party Government led to the establishment of
the Geluksdal Management Committee. Acts adopted by
Parliament provided the statutory environment for the
establishment of the Geluksdal township and the development of
the Geluksdal Management Committee.
The adoption of the Local Government Transition Act, 1993 (Act
209 of 1993) and the Constitution of the Republic of South Africa,
1993 (Act 200 of 1993) led to the disestablishment of the
Geluksdal Management Committee. In terms of the Local
Government Transition Act, 1993 (Act 209 of 1993) the
Transitional Local Council of Brakpan, that includes the Geluksdal
Management Committee, was promulgated. / Die studie is onderneem om die invloed van die beleid van
afsonderlike ontwikkeling op die ontstaan, ontwikkeling en
ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee te bepaal.
Die beleid van afsonderlike ontwikkeling soos toegepas deur die
destydse Nasionale Party Regering het gelei tot die ontstaan van
die Geluksdal Bestuurskomitee. Parlementere wetgewing het die
statutere omgewing verleen waarbinne die dorp Geluksdal gestig
en die Geluksdal Bestuurskomitee ontwikkel het.
Die aanvaarding van die Oorgangswet op Plaaslike Regering,
1993 (Wet 209 van 1993) en die Grondwet van die Republiek
van Suid-Afrika, 1993 (Wet 200 van 1993) het gelei tot die
ontbinding van die Geluksdal Bestuurskomitee. In terme van
eersgenoemde Wet is die Oorgangsraad van Brakpan wat die
Geluksdal Bestuurskomitee insluit, gepromulgeer. / Public Administration and Management / M.A. (Pulic Administration)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17587
Date06 1900
CreatorsRankwana, Edward Martin
ContributorsBrynard, D. J., Odendaal, M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageText in Afrikaans, English
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 113 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds