Return to search

Evaluering van 'n bestuursopleidingskursus

A management training course was' evaluated for effectiveness by using two
specially compiled in-basket exercises equivalent in complexity. Outcome
evaluation was performed so as to determine whether learning transfer took
place, ie whether management skills in the application of the management
dimensions planning, organising and control do manifest in the work
context afterwards. Significant differences were found between the
experimental group and the control group in the application of the
management dimensions planning, organising and control. These
differences were investigated by means of the "Univariate procedure ... A
management training course can therefore be effectively measured with the
behaviour assessment approach by using two groups, where only one
group is exposed to a management training course. It can thus be
ascertained whether a change in management behaviour has taken place
as a result of learning transfer. / Die effektiwiteit van 'n bestuursopleidingskursus is geevalueer deur twee
spesiaal saamgestelde posmandjies van dieselfde moeilikheidsgraad te
gebruik. Uitkomsevaluering is gedoen om te bepaal of leeroordrag
plaasgevind het, met ander woorde of die nuut aangeleerde
bestuursvaardighede in die toepassing van die bestuursdimensies
beplanning, organisering en beheer wei na die tyd in die konteks van
werksgedrag manifesteer. Beduidende verskille tussen die eksperimentele
en die kontrolegroep is gevind in die toe passing van die bestuursdimensies
beplanning, organisering en beheer. Die verskille is ondersoek met behulp
van die "univariate procedure". 'n Bestuursopleidingskursus kan dus
effektief vanuit die gedragsbeoordelingsbenadering gemeet word deur van
twee groepe gebruik te maak waarvan slegs die een groep aan 'n
bestuursopleidingskursus blootgestel word. Daar kan dus bepaal word of
'n verandering in bestuursgedrag plaasgevind het as 'n gevolg van
leeroordrag. / Industrial and Organisational Psychology / M.Com. (Industrial and Organisational Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17961
Date11 1900
CreatorsDe Jager, Willem
ContributorsViviers, Adriaan Marthinus
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 90 leaves)

Page generated in 0.0385 seconds