Afrikaans text / Hierdie studie het ten doel gehad om die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie te
gebruik in die identifisering van 'n middeljarekrisis by middeljariges. Met die oog hierop is
daar hoofsaaklik op die volgende gekonsentreer:
Die middeljare as fenomeen, met spesifieke verwysing na die belewing van
krisis
elemente tydens hierdie lewensfase, wat op 'n middeljarekrisis sou kon dui
Die gebruik van die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie as gefundeerde
teoretiese vertrekpunt in die identifisering van 'n middeljarekrisis
Die daarstel van •n diagnostiese vraelys binne die raamwerk van die Opvoedkundig-
Sielkundige Relasieteorie wat in die empiriese studie gebruik is om
'n middeljarekrisis te identifiseer
Daar is bevind dat, aJhoewel nie aile middeljariges 'n krisistydperk ervaar nie, daar tien
verskillende krisis-elemente is wat op 'n middeljarekrisis sou kon dui. 'n Diagnostiese
vraelys is in terme van die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie veroperasionaliseer, en
gebruik in die identifisering van 'n middeljarekrisis. / The aim of this study was to use the Edu-Psychological Relation Theory in the
identification of a midlife crisis in middle aged persons. The researcher concentrated on the
following main aspects:
The middle years as phenomenon, with specific reference to the experience of crisis -
elements during this life phase, which could lead to a crisis
The use of the Edu-Psychological Relation Theory as well-grounded theoretical point of departure in
the identification of a midlife crisis
The compilation of a diagnostic questionnaireusing the Edu-Psychological Relation
Theory as framework, which was used in the empirical study to identify a midlife crisis
It was found that, although not all middle aged persons experience a crisis during this time,
there are ten different crisis elements which could indicate a midlife crisis. A diagnostic
questionnaire was operationalised in terms of the Edu-Psychological Relation Theory, and used in
the identification of a midlife crisis. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15746 |
Date | 11 1900 |
Creators | Botha, Susanna Petronella Wilhelmina |
Contributors | Roets, H. E. (Hester Elizabeth) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (226 leaves) |
Page generated in 0.0024 seconds