Return to search

A shared service centre for municipalities in the Overberg

Thesis (MPA (School of Public Management and Planning))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT:
Government needs to provide a robust framework to adapt to the ever-changing
environment of those that they serve. Whether or not there are reform procedures
involved, the intended benefits depend as much on how they are implemented as on the
exact nature of the changes.
The municipalities in the Overberg face various challenges, as a result of the continually
changing environment within which local government operates. It is therefore important for
government to constantly implement new ways to improve service delivery.
Many of the municipalities in the Overberg, particularly those suffering under budget and
staff capacity pressures, are motivated to adopt new and improved ways to enhance
service delivery and to reduce costs. Municipalities in the Overberg have developed their
own ideas on how to reduce costs, save time and improve service delivery. A practical
way to address these challenges is to consider the option of shared services. This
requires different ways of operating: new skills have to be acquired and many changes in
management issues need to be addressed.
The most common reason for some of the municipalities in the Overberg to be involved in
a shared service initiative is to obtain relief from short-term budget pressures. Although
this factor is an excellent motivator, one of the major related challenges is the time
required to complete this initiative, which almost always takes more than one budget cycle.
The ability to implement any form of shared services requires organisational change,
which, in many organisations, is the most difficult challenge to confront.
For Overberg Municipalities to implement a successful shared service venture it will be
important to have a good plan that clearly describes the processes to be followed and the
different steps of how to successfully implement and set up such a shared service centre. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Die regering moet ‘n robuuste raamwerk daarstel om aan te pas by die ewigdurende
veranderde omgewing van diegene wie hy bedien. Of daar veranderings prosedure is of
nie, die beoogde voordele is eweveel afhanklik van hoe dit geïmplimenteer word as van
die presiese omvang van die veranderinge.
Verskeie uitdagings word deur munisipaliteite in die Overberg in die gesig gestaar as
gevolg van die ewigdurende veranderde omgewing waarin plaaslike regering opereer. Dit
is dus belangrik vir die regering om gedurig nuwe maniere te implementeer ten einde
dienslewering te verbeter.
Verskeie munisipaliteite in die Overberg, veral die wat gebuk gaan onder begroting en
personeelkapasiteitsdruk, is gemotiveerd om nuwe verbeterde maniere aan te neem om
dienslewering te verbeter en kostes te verminder. Munisipaliteite in die Overberg kom
reeds ’n geruime tyd aan met hul eie idees om kostes te verminder, tyd te bespaar en
dienslewering te verbeter.
’n Praktiese manier om hierdie uitdagings in munisipaliteite in die Overberg aan te spreek
is om die opsie van gedeelde dienste te oorweeg. Dit vereis verskillende maniere van
funksionaliteit met nuwe vaardighede wat bekom moet word en verskeie
veranderingsbestuurskwessies wat bestuur en oorkom moet word.
Die mees algemeenste rede vir sommige van die munisipaliteite in die Overberg om
betrokke te raak by ’n gedeelde diens inisiatief is die verligting van kort termyn
begrotingsdruk. Alhoewel dit ’n uitstekende motiveerder is, is een van die grootste
uitdagings in baie gevalle, die tyd wat vereis word om hierdie inisiatief, wat in die meeste
gevalle oor meer as een begrotingsiklus strek, te voltooi. Om enige vorm van gedeelde
dienste te implementeer vereis organisatoriese veranderinge wat in baie munisipaliteite die
moeilikste uitdaging is om te konfronteer.
Vir Overberg munisipaliteite, om ’n suksesvolle gedeelde dienste onderneming te begin en
te implementeer is dit belangrik om ‘n behoorlike plan op te stel wat die prosesse wat
gevolg moet word en die verskillende stappe aandui.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2531
Date12 1900
CreatorsSalo, Bridget Carmen
ContributorsMuller, J. J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0017 seconds