Return to search

Riglyne ter bevordering van die kind met Asperger sindroom se verhouding met die portuurgroep

Asperger Syndrome is a developmental disorder and is characterized by problems in
social interaction. These problems make it difficult for the child with Asperger
Syndrome to have normal relationships. This particular syndrome has an enormous
impact on the development of the child in middle childhood. This study is directed by
the premise that the relationship of the child with Asperger Syndrome in middle
childhood with members of the peer group can be improved with the help of parents
and teachers. Due to this fact, guidelines are provided. The lack of a good
relationship with the peer group experienced by the child with Asperger Syndrome
was formulated as the research problem.
The aim of the study was to advance the relationship between the child with Asperger
Syndrome in middle childhood and members of his peer group. In order to achieve
this goal, qualitative research was used and semi-structured interviews were
conducted with participants. The data obtained was analyzed, verified against
existing literature, and used to compile the guidelines. / Asperger Sindroom is 'n ontwikkeiingsteuring en word gekenmerk deur probleme in
sosiale interaksie wat normale verhoudings vir die kind met Asperger Sindroom bemoeilik. Hierdie sindroom het 'n enorme impak op die ontwikkeling van die kind in die middelkinderjare. Hierdie studie is gerig deur die uitgangspunt dat die verhouding
van die kind met Asperger Sindroom in die middelkinderjare met lede van die portuurgroep verbeter kan word met hulp van ouers en onderwysers. Daarom word riglyne in hierdie studie beskryf. Die gebrek aan gesonde verhoudinge met die portuurgroep wat deur die kind met Asperger Sindroom ervaar word is as navorsingsprobleem geformuleer. Die doel van studie was om die kind met Asperger Sindroom in die middelkinderjare
se verhouding met die portuurgroep te bevorder. Ten einde hierdie doel te bereik, is die navorsingsproses deur kwantitatiewe navorsing gerig en semi-gestruktureerde onderhoude met deelnemers gevoer. Die data wat bekom is kon deur middel van
data-analise en literatuurkontrole aangewend word om riglyne saam te stel. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1995
Date30 November 2007
CreatorsHorn, Mar-Jorie
ContributorsSchröder, Ilse. M.Ed.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 127 leaves)

Page generated in 0.0075 seconds