Return to search

The role of the environment in conflict : complex realities in post-civil war Nigeria

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Nigeria is a country that has witnessed ongoing – albeit sporadic – violent conflict since its independence in 1960 from Britain. A brutal civil war, known as the Biafra war, lasting from 1967 to 1970, was not to end social tensions in this ethnically diverse country. Violent conflict has been an ongoing reality since the end of the Biafra war in 1970. In addition, Nigeria has exhibited substantial environmental degradation and resource scarcity during this time. Hence, this study assesses whether environmental degradation and resource scarcity are independent causes of domestic violent conflict in Nigeria since the end of the Biafra war. Additionally, rich reserves of natural non-renewable resources – in particular the prevalence of oil – are analysed vis-à-vis the degradation and growing scarcity of renewable resources in order to consider the impact both these aspects have on post civil war conflict in Nigeria. In order to achieve this, this study concerns itself primarily with causation. It considers two aspects in this regard. Firstly, it evaluates the assertion that the environment is an independent cause of conflict. That is to say, it investigates the notion that the environment impacts independently on human behaviour. Secondly, it examines the components of the social structure that create conditions that manipulate the environment in such a way that conflict is the ultimate outcome. This study asserts that the agency-structure composite is important to understand in order to examine violent conflict and its relationship with the environment in Nigeria. This relationship-structure-cause premise is examined by using a complex theory framework. Consequently, importance is placed on the causal relationship between violent conflict, environmental degradation and scarcity, natural non-renewable resource dependency and the social, economic and political milieu in which this transpires. This study ascertains that severe environmental change can only be considered a cause of conflict when its impact is considered with other important factors such as economic and political anonymity, which – for the most part – create the milieu in which subsequent violent conflict is the outcome. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nigerië is 'n land wat deurlopend kan getuig, alhoewel sporadies, dat daar sedert sy onafhanklikheid van Brittanje in 1960, geweldadige konflik was. 'n Brutale burgelike oorlog wat geduur het vanaf 1967 to 1970, het geensins die sosiale spanning ge-eindig vir hierdie etniese diverse land nie. Gewelddadige konflik is 'n deurlopende werklikheid sedert die einde van die burgeroorlog in 1970. Daarbenewens het Nigerië uitgestaan vir hul aansienlike agteruitgang van die omgewing en hulpbron-skaarste gedurende hierdie tyd. Vandaar hierdie studie om te bepaal of die omgewing se agteruitgang en hulpbron-skaarste 'n onafhanklike oorsaak is van binnelandse geweldadige konflik in Nigerië, sedert die einde van die burgeroorlog. Daarby, ryk reserwes van natuurlike nie-hernubare hulpbronne, in die besonder die voorkoms van olie wat betref die agteruitgang en die toenemende skaarsheid van hernubare hulpbronne, word ontleed ten einde die impak van hierdie twee aspekte op post-burgeroorlog konflik in Nigerië te oorweeg. Ten einde dit te bereik, gebruik hierdie studie oorsaaklikheidsleer. Daar is twee aspekte in hierdie verband wat in aanmerking geneem word. Eerstens is die bewering dat die omgewing die onafhanklike oorsaak is van konflik. Dit wil sê, dit ondersoek die idée dat die omgewing 'n onafhanklike impak het op menslike gedrag. Dit ondersoek, tweedens, die komponente van die sosiale struktuur wat die omstandighede skep wat die omgewing op so 'n wyse manipuleer, dat konflik die uiteindelike uitkoms is. Hierdie studie beweer dat die agent-struktuur verhouding belangrik is om te verstaan ten einde geweldadige konflik en die verhouding met die omgewing in Nigerië te ondersoek. Hierdie verhouding-struktuur-oorsaak uitgangspunt is ondersoek deur gebruik te maak van 'n komplekse teorie raamwerk. Gevolglik word die belangrikheid geplaas op die oorsaaklike verband tussen gewelddadige konflik, die agteruitgang van die omgewing en skaarsheid, nie-hernubare afhanklikheid en die sosiale, ekonomiese en politieke milieu waarin dit voorkom. Hierdie studie stel vas dat ernstige omgewingsverandering slegs oorweeg kan word as 'n oorsaak van konflik as die impak daarvan oorweeg word met ander belangrike faktore soos ekonomiese en politieke anonimiteit, wat, vir die grootste deel, die omgewing skep waarin die daaropvolgende geweldadige konflik die uitkoms is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20013
Date03 1900
CreatorsCoetzee, Wayne Stephen
ContributorsSwart, Gerrie, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 118 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds