Return to search

’n Historiese ondersoek na die ontwikkeling van landbou in Oudtshoorn en sy distrik, 1914 - 1980

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word gekyk na die gevolge van die totale oorheersing van ‘n
baie suksesvolle landboubedryf in ‘n afgebakende gebied, wat as gevolg van
verskeie faktore in duie gestort het. In die Klein Karoo was so ‘n bedryf die
volstruisboerdery, waar ongekende hoë pryse vir volstruisvere tot 1914
behaal is waarna die prys geval het en die boerdery –gemeenskap in ellende
gedompel is. Die studie konsentreer op die herbopbou van die landbou in die
Oudtshoorn-distrik en op die maniere waarop die boere gedwing is om
innoverend te dink om te oorleef. Die fokus van die boere het weggeskuif van
die produksie van volstruisvere en hulle het teruggekeer na die produksie van
beproefde landbougewasse. Daar is nuut gedink oor hoe om hierdie gewasse
meer effektief en meer lewensvatbaar te produseer. Nuwe produkte is
beproef en met die terugkeer van die volstruis as bemarkbare kommoditeit is
op die verwerking van die hele volstruis gekonsentreer en nie net op die vere
nie. / ENGLISH ABSTRACT: In this study the effects of the total domination of a very successful
agricultural industry in a defined area, which has collapsed as a result of
various factors, will be looked at. In the Klein Karoo unprecedented high
prices were obtained for ostrich feathers up till 1914 and when the price fell,
the farming community was plunged into misery. The study focuses on the redevelopment
of the agriculture in the Oudtshoorn district and the ways in
which farmers were forced to think innovatively to survive. The focus of the
farmers had to move away from the production of ostrich feathers and they
had to return to the production of proven agricultural crops. There had to be
some new thinking on how to make the production of these crops efficiently
and economically more viable. New products were tried and tested and with
the return of the ostrich as a marketable commodity the farmers concentrated
on the processing of the whole ostrich and not just the feathers.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80206
Date03 1900
CreatorsLe Roux, Antoinette
ContributorsVisser, Wessel, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds