Text in Afrikaans / Current society view performance appraisal in organization as a very important component and organization are sometimes legally obliged to apply performance appraisal. From a qualitative perspective the researcher want to explore and describe the criteria that must be taken in account during performance appraisal of community developers. A qualitative approach will be utilized following an explorative, descriptive and contextual research design. The study will be conducted by municipalities, non-governmental organizations and state departments in the Boland area in the Western Cape. Data will be collected by means of semi-structured focusgroup interviews with community developers. Data will be analysed according to the framework provided by Tesch (in Creswell, 1994). Guba's model (in Krefting, 1991) will be employed for data verification. Recommendations were provided according the criteria that must be taken in account with performance appraisal for community developers. / Prestasiebeoordeling word in die hedendaagse samelewing as 'n belangrike komponent
binne enige organisasie beskou en organisasies word soms wetlik verplig
om prestasiebeoordeling toe te pas. Vanuit 'n kwalitatiewe perspektief beplan die
navorser die navorsingstudie om kriteria wat in aanmerking geneem behoort te
word by prestasiebeoordeling van gemeenskapsontwikkelaars te verken en te
beskryf. Vir die doel gaan 'n verkennende, bekrywende en konteksueie navorsingsontwerp
geimplimenteer word. Die studie sal gedoen word by munisipaliteite, nieregeringsorganisasies
en staatsdepartmente in die Boland streek in die Wes-Kaap.
Semi-gestruktureerde fokusgroeponderhoude sal met gemeenskapsontwikkelaars
gevoer word om die toepaslike data in te samel. Data sal geanaliseer word volgens
die stappe van Tesch (in Creswell, 1994)) en data verifiering sal volgens Guba se
model (in Krefting, 1991) onderneem word. Aanbevelings is voorsien met betrekking
tot kriteria wat in aanmerking geneem kan word by prestasiebeoordeling van
gemeenskapsontwikkelaars. / Social Work / M.Diac. (Social Work)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/552 |
Date | 31 December 2006 |
Creators | Hanekom, Wouda |
Contributors | De Jager, M.S. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | other |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (x, 113 leaves) |
Page generated in 0.0027 seconds