ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the use of the pidgin Fanakalo as a trade language in rural
KwaZulu-Natal: its birth under certain historical circumstances; its spread; its
apparent growth, post-1990, as new immigrants continue to enter the country and
acquire and use Fanakalo out of expediency; and the reasons why Fanakalo
continues to thrive in certain contexts. It focuses specifically on similarities between
the relations between Gujarati traders and their customers in the 19th century and
the relations that exist between Gujarati and Pakistani traders and their Zuluspeaking
customers today. Data was collected primarily through semi-structured
interviews with nine Gujarati traders – two born in South Africa and the others
recent immigrants – five Pakistani traders and ten Zulu speakers, of which two were
employees of traders while the others were customers. The results of the data
analysis suggest the principles of expediency and non-intimacy may provide a space
where Fanakalo can continue to flourish. Pidgins are a neglected element in the
study of intercultural communication and the study endeavours to provide pointers
for further research in this field. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die gebruik van die kontaktaal Fanakalo as ‘n handelstaal
in nie-stedelike KwaZulu-Natal: die ontstaan daarvan onder sekere historiese
omstandighede; die verspreiding daarvan; die waarskynlike groei daarvan, na 1990
met die arrivering van nuwe immigrante wat Fanakalo aanleer en gebruik uit gerief;
en die redes waarom Fanakalo voortbestaan en floreer in sekere kontekste. Die
spesifieke fokus is die soortgelyke verhoudinge tussen Gujarati-handelaars en hulle
klante in die negentiende eeu, en tussen Gujarati- en Pakistani-handelaars en hulle
Zoeloesprekende klante vandag. Inligting is hoofsaaklik deur semi-gestruktureerde
onderhoude ingewin met nege Gujarati-handelaars – twee in Suid-Afrika gebore en
die ander onlangse immigrante – vyf Pakistani-handelaars en tien
Zoeloesprekendes, waarvan twee werknemers van handelaars en agt klante was. ‘n
Analise van die gegewens dui daarop dat die beginsels van gerief of doelmatigheid,
en ongemeensaamheid ‘n ruimte mag skep waarin Fanakalo sal voortbestaan. Die
studie van kontaktale behoort meer aandag te geniet in die veld van interkulturele
kommunikasie, en hierdie tesis poog om ‘n bydrae daartoe te lewer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18083 |
Date | 12 1900 |
Creators | Newby-Rose, Heidi |
Contributors | Huddlestone, Kate, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of General Linguistics. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 124 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0143 seconds