Return to search

"Wanneer hoop groei in 'n waaghalsige verbeelding": 'n pastorale blik op kuns in 'n konteks van gestremdheid

Afrikaans text, with Afrikaans and English summaries / Despite legislation to the effect intended to ensure the position of the disabled in society, disabled persons still find themselves largely marginalized in the South African context.

During this research a group of about twenty participants, of whom about one-half are disabled, were involved in an inclusive process of art-making. The aim of the research was to challenge the dominant discourse which holds that making art is only for the select, talented few.

This research was undertaken according to the scientific guidelines of practical theology. Contextual theology was used as a starting point, with emphasis on the participatory- and narrative approaches. The characteristics of pastoral care created an atmosphere which was conducive to the disabled participants discovering and developing hope for a more rewarding future.

The research culminated in an exhibition in a national museum, which could contribute to an additional dimension in the narrative of the disabled participants. / Ten spyte van wetgewing om die inklusiewe posisie van die gestremde in die
samelewing te verseker, is gestremdes in die Suid Afrikaanse konteks nog
grootliks gemarginaliseerd. Vanuit hierdie gemarginaliseerde posisie vind
gestremdes dit moeilik en dikwels onmoontlik om hul unieke potensiaal te
ontwikkel om sodoende 'n beter lewenskwaliteit lewe te vestig.
'n Groep van ongeveer twintig deelnemers, waarvan die helfte gestremd is, is
tydens hierdie navorsing in 'n inklusiewe konteks van kunsmaak betrek. Die
doel van die navorsing is om diskoerse uit te daag wat bepaal dat kunsmaak
net vir unieke, talentvolle mense beskore was. Teen die agtergrond van 'n
postmoderne epistemologie kon gestremdes sonder vooraf opgestelde reels en
regulasies uiting gee aan hul verbeelding en sodoende waaghalsig wees in die
proses van kunsmaak.
Hierdie navorsing het plaasgevind volgens die wetenskaplike riglyne van
praktiese teologie. Kontekstuele teologie is as 'n teologiese vertrekpunt gebruik,
met die klem op die deelnemende en narratiewe benaderings. Sodoende is
ruimte geskep vir die ontdekking sowel as die ontwikkeling van die potensiaal
van die gestremde. Die eienskappe van pastorale sorg het 'n atmosfeer tydens
die kunsmaaksessies geskep waarbinne die deelnemers in 'n veilige konteks
hoop op 'n bykomstige realiteit en 'n beter toekoms kon ontdek en ontwikkel.
Die navorsing het gekulmineer in 'n kunsuitstalling in 'n nasionale museum wat
kan bydra tot 'n bykomstige dimensie in die verhaal en identiteit van die
gestremdes. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology eith specialisation in Pastoral Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1604
Date30 November 2007
CreatorsJoubert, Maryna
ContributorsMyburgh, J.L. (Dr.), Theron, J.P.J. (Prof)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (186 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds