Return to search

Ontwerp van 'n ouerleidingsprogram vir moeders in 'n kangaroemoedersorg-program : 'n opvoedkundig sielkundige benadering

Die doel van hierdie studie is die ontwikkeling van 'n ouerleidingsprogram vir
moeders wat hul premature babas in 'n kangaroemoedersorgprogram versorg. Die
program het ten doel om die moeders in die onmiddelikke versorging, sowel as die
toekomstige begeleiding van hut kinders, toe te rus. 'n Literatuuroorsig word gegee
van prematuriteit as fenomeen en van kangaroemoedersorg (KMS) as
versorgingswyse, met spesifieke verwysing na die toepassing daarvan in Kalafonghospitaal.
Die grondslae van ouerteiding word uit die literatuur opgesom en riglyne
word ook gestef vir die samestelling van 'n ouerfeidingprogram. Die kwalitatiewe
navorsingsmetode word gebruik om die inhoud van die ouerfeidingsprogram te
bepaal en om ondersoek in te stel na die mees geskikte aanbiedingswyses. Die
verslag word afgesluit met riglyne vir die samestelling van 'n prakties-toepasbare
ouerleidingsprogram waarin inhoudsmoontlikhede, idees vir aanbieding en wyses vir
die bepaling van gestelde uitkomste uiteengesit word. / The aim of this study is the development of parental guidance for mothers who take care of
their premature babies in a programme of Kangaroo Mother Care. The programme aims to
equip mothers for immediate and future care of their children. A literature review of
prematurity as phenomenon and of kangaroo mother care as care method is presented with
specifK: reference to the way it is applied in Kalafong-hospital. The basics of parental care
are summated from literature and guidelines are set to design a parental guidance
programme. The qualitative research method is put into operation to determine the content
of the parental guidance programme and to investigate the most appropriate method of
presentation. The report is concluded with guidelines for setting up a practical and
applicable parental guidance programme in which subject possibilities, ideas for presentation
and means for determining set outcomes are explained. / Educational Studies / M.Ed.(Spesialisering in voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/679
Date06 1900
CreatorsSnyman, Amelia
ContributorsLessing, A. C. (Anna Christina), 1947-, Bergh, A. P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (ix, 143 leaves.)

Page generated in 0.0055 seconds