Return to search

Investigation of Mycobacterium tuberculosis protein expression and analysis of humoral immune responses of TB patients

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: New agents for the diagnosis, prevention and treatment of tuberculosis are urgently
required. Yet, despite extensive tuberculosis research over recent years, no new drugs,
vaccines or diagnostics have been identified to date. It is widely speculated that the major
obstacle to the identification of new therapies is the lack of understanding of the hostpathogen
interaction.
This study has investigated whether patterns of antigen expression correlate with
molecular epidemiological data and strain virulence through the analysis of protein expression
and antigen recognition profiles of different M tuberculosis clinical isolates. Using
polyacrylamide gel electrophoresis, enzyme-linked immunosorbent assay, and Western
blotting, protein expression and antigen recognition by two genotypically different clinical
strains that differed in their frequency in the study population have been compared. In
addition to differences in protein expression and antigen recognition between the clinical
strains and the reference strain H37Rv, protein expression differences between the clinical
strains themselves were observed which may relate to strain frequency and virulence.
Differential protein expression by M tuberculosis strains, may explain the
heterogeneous host humoral immune response and why no fully effective serodiagnostic test
has been developed to date. To explore this hypothesis, the potential of serodiagnosis in this
community, where patients are infected with a wide variety of genotypically distinct strains,
was investigated. IgG levels to three mycobacterial antigens showed that serodiagnosis of TB
is possible in this community, despite infection by a wide variety of genotypically different
M tuberculosis strains. Disease episode affected antibody levels, suggesting that care should
be taken when evaluating serological diagnosis for repeat episode patients. This study has shown that M tuberculosis protein expression is dynamic and that the
bacillus presents a hypervariabie array of antigens to the host immune system. It is likely that
different antigens become immunodominant as antituberculosis chemotherapy progresses, and
that these differentially expressed antigens may be tracked as predictors of treatment outcome.
This hypothesis was tested by correlating Ag85-specific IgG with treatment response, as
assessed by sputum smear conversion after two months of antimycobacterial chemotherapy.
No significant correlation between antibody levels and treatment responses was observed,
suggesting that antibodies may not be useful surrogate markers or that the incorrect antibody
type or mycobacterial antigen were selected. Results were consistent with previous findings
where patient-to-patient variation dictated the host humoral response.
The results obtained in this study have demonstrated that although bacteriological
factors may influence strain prevalence due to antigen variation and immune evasion, both
bacteriological and host factors affect humoral immunity. Differential protein expression by
M tuberculosis strains has potentially important implications for serodiagnosis and the
development of subunit or DNA vaccines, by suggesting that multi-antigen cocktails should
be used. Differential protein expression may also explain why patients do not develop
adequate protective immunity and are susceptible to reinfection. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is 'n dringende behoefte vir nuwe middels vir die diagnosering, voorkoming en
behandeling van tuberkulose. Ondanks intense tuberkulose navorsing gedurende die afgelope
paar jaar, is daar geen nuwe tuberkulose medikasie, vaksines of diagnostiese metodes
geïdentifiseer nie. Daar word gespekuleer dat die hoof struikelblok vir die identifisering van
nuwe medikasie die onkunde oor die tuberkulose patogeen is.
Deur die analise van proteien-uitdrukking en antigeen-erkenning profiele van
verskillende M. tuberculosis kliniese isolate is daar tydens hierdie studie ondersoek ingestel
of die patroon van antigeen uitdrukking korreleer met molekulêre epidemiologiese data and
stam-virulensie. Proteien-uitdrukking en antigeen-erkenning deur twee genotipies
verskillende kliniese stamme wat verskil in hul frekwensie in die bestudeerde populasie, is
vergelyk deur middel van poli-akrielamied gel elektroforese, ensiem-gekoppelde
immuunabsorberende analise en Westelike oordrag. Addisoneel tot die verskille in proteienuitdrukking
en antigeen-ekenning tussen kliniese stamme en die verwysingstam H37Rv, is
daar ook verskille aangedui tussen die kliniese stamme self wat kan dui op stam frekwensie
en virulensie.
Differensiële proteien-uitdrukking deur M. tuberculosis stamme, kan moontlik die
heterogene gasheer se humorale immuunreaksie verduidelik en daarmee saam die rede
waarom daar nie tot op hede 'n effektiewe sero-diagnostiese toets ontwikkel is nie. Daar is
dus ondersoek ingestel na die potensiaal van sero-diagnose in 'n gemeenskap waar pasiënte
geïnfekteer is met 'n wye verskeidenheid genotipiese stamme. Die IgG vlakke van drie
mikobakteriële antigene het aangedui dat sero-diagnose van tuberkulose moontlik is in hierdie
gemeenskap, ten spyte van infektering deur 'n wye verskeidenheid genotipies-verskillende M.
tuberculosis stamme. Die tussenspel van die siekte het teenliggaampie-vlakke beïnvloed wat daarop dui dat daar versigtig moet gelet word tydens die evaluering van serologiese diagnose
van geïnfekteerde pasiënte wat voorheen siek was.
Hierdie studie toon dat M. tuberculosis proteïen-uitdrukking dinamies is en dat die
bacillus 'n groot variëteit van antigene tot die immuun sisteem bied. Dit is moontlik dat
verskillende antigene immuun dominant kan word soos wat antituberkulose chemoterapie
toeneem, en dat hierdie verskillend-uitgedrukte antigene as 'n gevolg daarvan gebruik kan
word as voorspellers vir behandeling. Hierdie hipotese is getoets deur die korrelering van
Ag85-spesifieke IgG met die reaksie op behandeling soos geëvalueer deur speeksel-monster
verandering na twee maande se anti-mikobakteriële chemoterapie. Daar was geen
noemenswaardige korrelasie tussen teenliggaampie vlakke en die reaksie op behandeling nie,
wat daarop dui dat die teenliggaampies nie toepaslike surrogaat merkers is nie of dat die
verkeerde teenliggaampie-tipe of mikobakteriële antigeen geselekteer is. Hierdie resultate
bevestig vorige bevindinge waar pasiënt-tot-pasiënt verskille die gasheer se humorale
immuunreaksie gedikteer het.
Die resultate wat uit hierdie studie volg dui dat alhoewel bakteriologiese faktore die
stam-frekwensie kan beïnvloed as gevolg van antigeen-variasie en immuun-ontduiking, kan
beide bakteriologiese en gasheer faktore die humorale immuunreaksie beïnvloed.
Differensiële proteiën uitdrukking deur 'n verskeidenheid M. tuberculosis stamme het
potensieël belangrike toepassings vir sero-diagnose en die ontwikkeling van subeenheid of
DNS vaksines wat impliseer dat multi-antigeen mengsels gebruik moet word. Differensiële
proteiën uitdrukking mag ook verduidelik waarom pasiënte nie 'n voldoende beskermende
immuniteit opbou nie en sodoende ontvanklik is vir her-infeksie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49999
Date12 1900
CreatorsPheiffer, Carmen
ContributorsVan Helden, Paul, Betts, Joanna, Stellenbosch University. Faculty of Medicine & Health Sciences. Dept. of Biomedical Sciences. Molecular Biology and Human Genetics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format179 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0032 seconds