Text in Afrikaans / Jeugbediening in die meeste hoofstroom kerke vertoon die volgende: Dit is program- en tradisie-gedrewe. Daar is nie 'n doelgedrewe plan en -strategie te bespeur nie. Die fokus val op die instandhouding van die jeuggroep, programme en aktiwiteite. Die potensiele teikengroepe, hul vlakke van geloofsverbintenis en hulle behoeftes word nie na behore ge!dentifiseer nie.
'n Doelgedrewe jeugbediening-strategie kan 'n moontlike oplossing vrr
bogenoemde probleme wees. Dit moet veral aan die volgende aandag
skenk: Fokus op 'n duidelike doelstelling, op jongmense se behoeftes en op 'n doelgedrewe benadering. Daar moet veral 'n spesifieke sty/ of benadering wees waarmee die jeugbediening aangepak word, naamlik 'n intergeneratiewe strategie. Die gemeente as geloofsgemeenskap en as
lewenslange versorgingstruktuur behoort die konteks te wees waarbinne die jeugbediening plaasvind. 'n Programbeplanningsproses sal verhoed dat die beplanning lukraak en oorhaastig gedoen word. Verder sal dit die gevaar van programme wat net aanmekaar geryg word, tee werk. / Youth ministry m most mainstream churches is characterised by the
following: It is program- and tradition-driven. No purpose-driven plan and
-strategy are visible. The focus is on maintaining the youth group, programs and activities. The potential target groups, their levels of faith commitment and their needs are not identified properly.
A purpose-driven youth ministry strategy may be a possible solution to the
above-mentioned problems. It should especially give attention to the
following: Focus on a clear purpose statement, on young people's needs and on a purpose-driven approach. In particular, there should be a 5pesific style or approach with which youth ministry is launched, namely an intergenerational strategy. The congregation as a community of faith and as a lifelong care structure should be the context within youth ministry occurs. A program planning process will prevent the planning to be done haphazardly and impetuously. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Diac. (Jeugwerk)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16749 |
Date | 03 1900 |
Creators | Engelbrecht, Gert Hermias |
Contributors | Kitching, Deon, Dreyer, J. S. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (x, 102 leaves), application/pdf |
Page generated in 0.0027 seconds