Text in Afrikaans / Die doel van hierdie ondersoek was om:
1. Die struikelblokke wat in terapie binne verskillende kulture voorkom, te ontleed.
2. Verskillende Westerse en nie-Westerse terapeutiese benaderings se toepassing op
multikulturele terapie te ontleed.
3. Bestaande riglyne en modelle vir multikulturele terapie daar te stel, ten einde 'n model vir
relasieterapie te ontwerp.
4. Ondersoek in te st el na die doeltreffendheid van relasieterapie op kliente uit verskillende
kulture.
Daar is 'n idiografiese model vir Opvoedkundige-Sielkundige terapie binne verskillende kulture
ontwerp. Die model is enersyds gebaseer op 'n Iiteratuurstudie en andersyds op die beginsels van
relasieterapie as Opvoedkundige-Sielkundige benadering.
Die resultate het die volgende getoon:
1. Hindernisse in Opvoedkundige-Sielkundige terapie met persone uit verskillende kulture kan
oorbrug word.
2. V erkryging van kulturele kennis oor die klient asook selfondersoek deur die terapeut
vergemaklik multikulturele Opvoedkundige-Sielkundige terapie.
3. Aan die hand van die model vir relasieterapie binne verskillende kulture kan doeltreffende
multikulturele terapie uitgevoer word.
4. Die model bied riglyne vir terapie binne verskillende kulture. / The purpose of this investigation was:
1. To analyse impediments appearing in therapy within different cultures.
2. To analyse the application of different Western and non-Western therapeutic approaches on
multicultural therapy.
3. To bring about existing guidelines and models for multicultural therapy, in order to design a
model for relation therapy.
4. To examine the effectiveness of relation therapy on clients from different cultures.
A model was designed for multicultural Educational Psychological therapy. The model is based
on a study of literature as well as the principles of relation therapy as an Educational
Psychological perspective.
The results have shown the following:
1. Obstacles in educational psychological therapy with persons from different cultures can be
bridged.
2. Attainment of cultural knowledge of the client as well as introspection by the therapist
facilitate multicultural educational psychological therapy.
3 . The model for relation therapy within different cultures can be utilised effectively for therapy
4. The model offers guidelines for multicultural therapy. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17922 |
Date | 06 1900 |
Creators | Conradie, Catharina |
Contributors | Jacobs, Leonard J. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xx, 242 leaves) |
Page generated in 0.0023 seconds