Text in Afrikaans / Die sogenaamde vermoede van onskuld is via die Engelse Reg in ons reg
oorgeneem en tot konstitusionele status verhoog met die daarstelling van artikel
25(3)(c) van die Grondwet, No. 200 van 1993. Hierdie reg om onskuldig geag
te word en die gepaardgaande swygreg, wat hier kortliks aangeraak word, kan
egter aan beperking onderhewig wees soos bepaal deur artikel 33 van die
Grondwet. Die beginsels soos ontwikkel in Kanada en Amerika word ondersoek.
Die slotsom waartoe geraak word is dat, alhoewel historiese en ander verskille
deurgaans voor oe gehou sal moet word, die regspraak in genoemde jurisdiksies,
en meer spesifiek Kanada, 'n groat rol sal speel by die inhoud wat die SuidA:
frik:aanse howe, in die konteks van statutere vermoedens, aan die konstitusionele
reg om onskuldig geag te word, sal gee. / The so-called presumption of innocence has been inherited from the English
common law and awarded constitutional status by the introduction of section
25(3)(c) ofthe Constitution, Act 200 ofl993. This right to be presumed innocent
and the accompanying right to remain silent, which is briefly touched upon, are
however not absolute and can be subject to limitation as provided for by section
33 ofthe Constitution. The principles, as they have been developed in Canada and
America, are investigated. The conclusion which is drawn is that, despite
historical and other differences, it can be expected that foreign jurisprudence,
particularly that of Canada, will play a major role in the content that will be given
by the South African courts to the right to be presumed innocent in the context of
statutory presumptions. / Criminal and Procedural Law / LL. M.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17640 |
Date | 11 1900 |
Creators | Rossouw, Tersia |
Contributors | Van Der Merwe, D. P. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (40 leaves) |
Page generated in 0.0024 seconds