Return to search

'n Geskiedenis van die kerklied in die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Text in Afrikaans / Die lied en musiekinstrumente speel 'n baie belangrike rol in die
Bybel. Die Moseslied (Eks 15) word in die Psalms aangehaal en
kulmineer in die 11 nuwe 11 lied van Openbaring - die lied van die
"nuwe" hemel en die 11 nuwe 11 aarde wat verlostes saam sal sing.
Die brandende vraag wat "reg" of
hoegenaamd standpunt ingeneem moet
perspektief (die Woord van God)
"verkeerd" is en of daar
word, word uit 'n Bybelse
beantwoord, gegrond op die
beginsel van die Reformasie: ecclessia reformata semper
reformandum.
Die geskiedenis van die lied van die vroee kerk tot by die
Ref ormasie word kursories behandel. Die lied wat in die
geskiedenis uit die mond van die gelowige, die lidmaat gehaal is
en aan die priesters oorgelaat is, word deur Luther weer
teruggeplaas in die mond van die gelowige. Dit blyk dat Calvyn,
tsv die Ref ormasie slagspreuk, in sommige aspekte van sy
beskouing van die kerklied, steeds 'n Roomse standpunt bly
handhaaf en net tot by die vroee kerk "gereformeer" het. Slegs
sgn "heilige" liedere, direk uit die Bybel, musiek sender
instrumentale begeleiding, kon gebruik word.
Saam met ons voorsate, wat van oa Nederland gekom het, het ons
liederebundels gekom. Van Riebeeck het met die Datheense Psalter
(die amptelike Nederlandse kerklied) wat later deur die 1805-
"Evangelische Gezangen" aangevul is, geland. Agv die "cuius
regio eius religio"-beginsel het die Hollandse kerklied voorkeur
bo Lutherse ea kerkliedere gekry.
Die 1805-"Evangelische Gezangen", alhoewel dit hartlik verwelkom
is, het gelei tot misnoee in Colesberg en later in Rustenburg,
wat op sy beurt gelei het tot kerkskeuring. Die "Evangelische
Gezangen" was ook, naas die Bybel en die Psalmboek die metgesel
van die Trekkers, kommandolede (Anglo-Boereoorlog) en die
krygsgevangenes in die konsentrasie- en krygsgevangenekampe.
In die kampe was daar baie tyd vir die sing en skep van gewyde
liedere.
Nie-goedgekeurde bundels en die vertaling van die Bybel in
Afrikaans (1933) het aanleiding gegee dat liederebundels hersien
moes word. Die 1937 (Totius-beryming), die 1944 Gesangboek, die
76/78-Psalmboek en die 1978 Gesangboek was die resultaat.
'n Dualistiese standpunt, dat sekere liedere geskik is vir
kerkgebruik en ander slegs vir buite-kerkgebruik (die 1984-
Jeugsangbundel) het aanleiding gegee tot die publikasie van SOM
en Jeugsangbundel 2, 1993. Huidig gebruik talle gemeentes 'eie'
bundels tsv sinodale besluite dat slegs SOM en JSB2 naas die
Psalm- en Gesangboek gebruik mag word.
Die verskyning van die Proefsangbundel 1998 (IKSA) lei 'n nuwe
fase van die kerklied in SA in as die Ned Herv Kerk ook begin om
"nuwe" liedere op die proef te stel.
Vos, Strydom, Huisamen, Konig, Kloppers, ea het in resente jare
evaluerings oor die kerklied gedoen.
Die "ou", die "nuwe" en die kontemporere kerklied (veral met
verwysing na die NG Kerk) m6et almal plek kry in die musiekskat
van die 21ste eeu. / The hymn and musical instruments play a cardinal role in
the Bible. The Song of Moses (Ex 15) is used in Psalms
and in Revelation 15:3.
The question with regards to what is acceptable and
unacceptable and whether it is at all imperative to take
a defendant stance, is clarified from a Biblical point of
view. It is based on the Reformation-principle: ecclesia
reformata semper reformandum.
The History of the 'Song' Hymn in the early church up to
the Reformation is shortly mentioned. The "songs"
(Hymns) of the believer were in the course of history
transferred to the priests and were only in the
Reformation once again bestowed on the believer by
Luther. It would appear that Calvin, despite the slogans
of the Reformation continued to postulate a Catholic
point of view with regard to the Hymns and that the
Reformation was restricted to the early church. Only socalled
holy songs, direct from the Bible and songs
without instruments/accompaniment could be usedo
The collection of 'songs' (Hymns) of the Dutch Reformed Church is an inheritance from the Netherlands. It was
Van Riebeeck who brought in the ''Datheense Psalter'' .
Later, the 1805 - "Evangelishe Gezangen" were added to
it. Owing to the cuius regio eius religio-principle, the
Dutch Church Hymn was given preverance.
Although heartily welcomed, the "1805-Evangelische
Gezangen" lead to a split in the Church. The
"Evangelische Gezangen" (Hymns), and the Psalmbook were
used by the 'Trekkers' , the 'Kommando' s' , (Anglo Boer
war) and in the Consentration and prisoners of war camps.
In the camps was ample time for singing and composing new
sacred songs.
'Non-approved' song books and the translation of the
Bible in Afrikaans (1933) gave rise to the birth of
various Hymn and Psalter books. Youth Praise and Worship
books were also published.
The Dutch Reformed Church
opinion that certain songs
in the formal Church
inappropriate and should
gatherings.
struggles with the dualistic
are suitable for worshipping
service while other are
only be used at informal / Theology / D.Th. (Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/18047
Date01 1900
CreatorsFourie, Francois Paul
ContributorsBotha, C. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xvi, 519 pages), application/pdf

Page generated in 0.0036 seconds