Return to search

Die implikasies van Pierre Babin se boek The new era in religious communication vir 'n kontemporêre jeugbedieningsmodel

Text in Afrikaans / Die Jeugbediening binne die Nederduitse Gereforrneerde Kerk verkeer tans in 'n stroomversnelling, en roep om vemuwing en verandering. Onderliggend aan bierdie krisis wat ontstaan het, le die tydsgees van die postmodemisme. Laasgenoemde het 'n beslissende
invloed op die wyse waarop die jongmense vandag die evangelie hoor en leer. Dit het ook 'n deurslaggewende invloed op geloofskommunikasie. Pierre Babin beredeneer in sy boek The
New Era in Religious Communication vyf konsepte wat lig werp op die nuwe era wat aangebreek het in geloofskommunikasie en spreek daarrnee die krisis in hierdie nuwe era bevredigend aan. Hy benadruk die volgende hoofkonsepte, naamlik:
• Die verskuiwing van die Gutenberg-era na die Oudiovisuele era
• Die impak van die elektroniese media op geloof
• Die weg van skoonheid
• Die simboliese weg
• Stereo-kategese.
Die skrywer is van mening dat die hoofkonsepte, soos uitgewerk deur Babin, die basis le vir 'n effektiewe, kontemporere jeugbedieningsmodel vir die Suid-Afrikaanse konteks. / The ministering of the gospel to the youth within the Dutch Reformed Church finds itself in a rapid at present and is calling for rejuvenation and change. Underlying to this crisis, is the spirit of the times known as Post Modernism. The latter has a decisive influence on the way
the youth of today hear and learn the gospel. It also has a conclusive impact on communicating religion. Pierre Babin argued in his book The New Era in Religious Communication five concepts which cast light on the new era which has arrived in the communication of religion. These address the crisis of the new era effectively. He
emphasizes the following main concepts:
• The shift from the Gutenberg era to the audiovisual era
• The impact of the electronic era on faith
• The way of beauty
• The symbolic way
• Stereo catechesis.
The author is of the opinion that these concepts, as formulated by Babin, pave the way for an effective, contemporary model for ministering the gospel to the youth within the South African context. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Diac. (Youth work)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17643
Date11 1900
CreatorsRoux, Anton
ContributorsKitching, Deon, Pieterse, H. J. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 87 leaves)

Page generated in 0.0029 seconds