Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Land reform as a topic has engendered universal debate. In certain parts of the world, land reform is seen as the redistribution of property or rights in property for the benefit of the landless, tenants and farm labourers but in others it has been a tool of oppression. Worldwide, land reform arose mainly because of inequalities of resources or in other to control resources. In South Africa, the need for land reform started as early as 1658, where blacks were not afforded equal opportunities as white people and therefore were forced off farm land and properties. Since, 1994 when South Africa’s first democratic Government came into power, one of its goals was to redress the injustices of the past and give back land to the previously disadvantaged people through various land reform programmes.
The goal of this study is to evaluate the delivery land reform programmes of South Africa, namely: Land Restitution, Land Redistribution and Land Tenure Reform. The impact of land reform is not measured in this thesis. This research is however focussed on answering the following question: To what extent has land reform achieved its intended output?
Land reform in South Africa could be viewed as an act of development, as it focuses on meeting the basic needs of the marginalised and underdeveloped people, which is in turn an objective of development. Marginalised and underdeveloped people as well as communities need land in order to ensure that their living conditions improve.
Programme evaluation is used to evaluate land restitution, land redistribution and land tenure reform in order to determine the successes and failures of the land reform programme in South Africa. Land reform has mixed opinions on whether the programmes have been implemented effectively and efficiently. The process has received criticism, even though land has been restored and redistributed to claimants and beneficiaries, it has not been occurring at a fast enough pace. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Grondhervorming is ’n onderwerp wat universeel bespreek word. In Suid-Afrika, word grondhervorming gesien as die herverdeling van eiendom of regte in eiendom vir die voordeel van die grondlose, huurders en plaaswerkers. Wêreldwyd, het grondhervorming ontstaan hoofsaaklik as gevolg van ongelykhede van hulpbronne. Die behoefte vir grondhervorming in Suid-Afrika het so vroeg as 1658 begin, waar swartes nie gelyke geleenthede gegun was soos blankes en was gedwing om hulle plaasgrond en eiendomme te verlaat. Sedert, 1994, toe Suid-Afrika se eerste demokratiese regering aan bewind gekom het, was een van sy doelwitte om die ongeregtighede van die verlede reg te stel en grond aan die voorheen benadeelde mense deur middel van verskeie grond hervormingsprogramme terug te gee.
Die doel van hierdie studie is om die lewering van die grondhervorming programme van Suid-Afrika te evalueer, naamlik: Grond Restitusie, die Herverdeling van Grond en Grondbesit Hervorming. Die impak van grondhervorming word nie in hierdie tesis gemeet nie. Hierdie navorsing is egter gefokus om die volgende vraag te beantwoord: In watter mate het grondhervorming die beoogde uitsette bereik?
Grondhervorming kan gesien word as 'n daad van ontwikkeling, aangesien dit fokus op die basiese behoeftes van die gemarginaliseerde en onderontwikkelde mense, wat op sy beurt 'n doelwit van ontwikkeling is. Gemarginaliseerde en onderontwikkelde mense sowel as gemeenskappe moet land besit om te verseker dat hul lewensomstandighede verbeter kan word.
Program evaluering word gebruik om Grond Restitusie, die Herverdeling van Grond en Grondbesit Hervorming te evalueer ten einde die suksesse en mislukkings van die grondhervormingsprogram in Suid-Afrika te bepaal. Grondhervorming het gemengde menings oor die vraag of die programme doeltreffend en effektief geïmplementeer word. Die proses ontvang kritiek, alhoewel land herstel en versprei aan grondeisers en begunstigdes is, gebeur dit nie op ’n vinnig genoeg pas nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17972 |
Date | 12 1900 |
Creators | Links, Helga Lucinda |
Contributors | Burger, Johan, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds