Return to search

Die ver-Suid-Afrikanisering van die Suid-Afrikaanse ekonomie : ’n studie van SANLAM (1918-1980)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: During the twentieth century, SANLAM developed as an important source of financial stability and assistance and played an important role in the economy of South Africa. That role was made possible through the effective collection and management of financial assets as well as the support of its policies to the broader South African population. But what did this performance of SANLAM hold for the population and how did the company assist South Africans to gain access to a larger share in the country's economy?
These and other questions are the focus of this study which attempt to prove that SANLAM, through the use of its services and profit motive, could in fact help Afrikaners and later the broader South African public, to acquire a share in the country's economy. This was achieved to a large extent despite a ‘controversial’ identity where many people viewed SANLAM as a symbol of hope, while others saw it as a product of capitalism or as an economic puppet of the government. However, by the 1980’s, SANLAM had visible influence in nearly all sectors of the South African economy, either in a direct or indirect fashion. This makes SANLAM one of South Africa's economic success stories. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die twintigste eeu het SANLAM as bron van finansiële stabiliteit en -hulpverlening sterk ontwikkeling en ’n belangrike rol in die ekonomie van Suid-Afrika gespeel. Daardie rol is moontlik gemaak deur die doeltreffende versameling en bestuur van finansiële bates asook die ondersteuning wat sy polisse onder die breër Suid-Afrikaanse bevolking geniet het. Maar wat het hierdie goeie vertoning van SANLAM vir die bevolking ingehou en hoe het die maatskappy gehelp om Suid-Afrikaners se aandeel in die land se ekonomie uit te brei?
Hierdie vrae vorm die middelpunt van hierdie verhandeling en daar sal probeer word om te bewys dat SANLAM deur middel van beide sy diens- en winsmotief ’n groter aandeel aan Afrikaners, in die eerste instansie en Suid-Afrikaners in die breër verband, in die Suid-Afrikaanse ekonomie kon bewerkstellig. Dit is in ’n groot mate verwesenlik teen die agtergrond van ’n kontroversiële identiteit waar SANLAM deur meeste mense as ’n simbool van hoop, deur sommige as ’n produk van kapitalisme en deur ander as ’n regerings-instrument beskou was. SANLAM se invloed was teen 1980, direk of indirek, in byna alle sektore van Suid-Afrika se ekonomie sigbaar. Dit maak vir SANLAM dus een van Suid-Afrika se ekonomiese suksesstories.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17920
Date12 1900
CreatorsAdams, Randall
ContributorsVerhoef, G., Visser, W. P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format133 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds