Return to search

Die herskepping van lewensdrome na `n verlies: `n Gestalt perspektief

Summaries in English and Afrikaans / Any loss in an adolescent's life may lead to shattered dreams. Therapists, who work with adolescents who have experienced a loss must support and guide them to develop an awareness of their needs, impulses and dreams. Therapists must furthermore be aware of the factors that contributed to a turning point for the adolescents who managed to recreate their dreams.

Adolescents' dreams are influenced by the current circumstances in South Africa, as well as their parents' perceptions and parenting styles. The loss of what could have been, after a loss, must also be addressed. The gestalt therapist establishes the process of awareness in the here-and-now. Furthermore, the adolescent must be guided to accept responsibility for his own choices and to purposeful create a new life dream. / Enige verlies in adolessente se lewens kan lei tot verbrokkelde lewensdrome.
Terapeute wat werk met adolessente wat 'n verlies ervaar het, moet hul
ondersteun en begelei sodat hulle bewustheid kan ontwikkel van hul behoeftes,
drange en drome. Terapeute moet verder bewus wees van die faktore wat 'n
keerpunt meegebring het by die adolessente wat wei hul drome kon herskep.
Adolessente se lewensdrome word beinvloed deur die huidige omstandighede in
Suid-Afrika, sowel as deur hul ouers se persepsies en ouerskapstyl. Die verlies
aan dit wat kon wees, na afloop van 'n verlies moet dus ook aangespreek word.
Die gestaltterapeut bewerkstellig die bewusmakingsproses in die hier-en-nou.
Verder moet die adolessent gelei word om verantwoordelikheid te neem vir sy
eie keuses en om doelbewus 'n nuwe lewensdroom te skep. / Social Work / M. Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/782
Date30 June 2006
CreatorsVon Wielligh, Belinda
ContributorsVan Heerden, M. (Dr.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (ix, 138, [75] leaves)

Page generated in 0.0022 seconds