Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die studie handel oor die belewing van die onderwyser-leerlingrelasies deur die senior sekondere
skoolleerling. Bepaalde faktore uit die literatuur blyk 'n invloed uit te oefen op onderwyserleerlingrelasies,
naamlik opvoedingsklimaat, opvoedingstyl en intermenslikheid van die
onderwysers. Onderwyser-leerlingrelasies word deur 'n outokratiese opvoedingstyl en onwarme
opvoedingsklimaat benadeel.
'n Betroubare meetinstrument is ontwikkel en in 'n empiriese ondersoek op standerd 6- tot
10-leerlinge afgeneem. Die resultate van die faktorontleding het getoon dat daar veral twee
faktore is wat 'n invloed kan uitoefen op die onderwyser-leerlingrelasies, naamlik
opvoedingsklimaat en opvoedingstyl van die onderwyser. Daar is ook bevind dat standerdgroepe
en taalgroepe in hulle belewinge van die opvoedingsklimaat en opvoedingstyl verskil. Dit wil
uit die resultate voorkom asof geslag 'n rol speel in leerlinge se belewing van opvoedingsklimaat
en opvoedingstyl van die onderwyser. Norms is vir die vraelys bepaal deur routellings in
staneges om te skakel. / This study concerns the experience of the teacher-student relationship by the senior secondary
pupil. A literature study revealed that specific factors seem to influence teacher-student
relationships, namely educational climate, educational style and the human nature of the teacher.
An autocratic educational style and climate could harm teacher-student relationships.
A reliable measuring instrument was developed and administered to standerd 6 to 10 pupils in
an empirical study. The results of the factor analasys indicated that two major factors could
influence the nature of the teacher-student relationship, namely educational climate and
educational style of the teacher. The results also indicated a significant difference in standard
groups' and language groups' experience of teacher-student relationships. It also appears from
the results as if gender could play a significant role in pupils' experience of educational climate
and educational style of the teacher. Norms were established for the questionnaire. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17628 |
Date | 11 1900 |
Creators | Roodt, Aletta Catharina Jacoba |
Contributors | Lessing, A. C. (Anna Christina), 1947- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (188 leaves) |
Page generated in 0.0025 seconds