Dyslexia is a difficulty in learning to read and write, with many implications for the
children because of emotional and behavioral problems. The suspicion that they
might experience problems with sensory integration as well, is confirmed in the
literature.
The purpose of sensory stimulation in Gestalt playtherapy is to raise the level of
awareness of themselves and in this research, playtherapy was done with three
primary school children with dyslexia. Information was further obtained through a
literature study, semi-structured interviews and observations.
It was clear that the sensory stimulation was part of the therapeutic sessions and led
to thoughts, feelings, and behaviour. The qualitative characteristics which the
sensations had for the children were observed and confirmed by the literature.
Conclusions and recommendations were made according to the objectives of the
study and this research made an important contribution to understanding the sensory
awareness of children with dyslexia.
Opsomming
Disleksie is `n leergeremdheid met baie implikasies vir die kinders en wat kan lei tot
emosionele en gedragsprobleme omdat hulle nie altyd aanvaar word deur hul portuurgroep nie. Die vermoede dat kinders met disleksie ook probleme ondervind met sensoriese integrasie, is in die literatuur bevestig. In hierdie navorsing is Gestaltspelterapie gedoen met drie laerskool kinders met disleksie om die kinders se bewussynsvlak van hulself te verhoog. Inligting is verder ingesamel deur `n literatuurstudie, waarneming en semi-gestruktureerde onderhoude
met kundiges en ouers. Die kwalitatiewe kenmerke wat die sensasies vir die kinders gehad het is
waargeneem en dit was duidelik dat die sensoriese stimulasie wat deel van die
spelterapiesessies was, aanleiding gegee het tot voorgrondse gedagtes, gevoelens en gedrag. Hierdie waarnemings is in die literatuur bevestig en gevolgtrekkings en aanbevelings is volgens die doelwitte gemaak. Gevolglik het hierdie navorsing `n belangrike bydrae gelewer om die sensoriese belewenis van kinders met disleksie beter te verstaan. / Social Work / M.Diac. (Spelterapie)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1504 |
Date | 30 November 2005 |
Creators | Swart, Elsie Susanna Elizabeth |
Contributors | Grobler, H. B. (Mnr.) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (x, 124 leaves.) |
Page generated in 0.0026 seconds