Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / In an exploratory study variables influencing the intention to use contraceptives and contraceptive use of teenagers and the association between these variables were determined.A random quota sample consisting of 231 and 224 school boys and girls (14 - 18 years) were selected and the final investigating group were 315 sexually active teenagers. According to loglinear analyses the following variables showed a significant relationship with the intention to use contraceptives: attitudes towards the use of contraceptives, perceptions of accessibility and locus of control. Variables that showed a significant relationship with actual contraceptive use were gender, knowledge about reproduction and contraceptives, beliefs and attitudes towards the use of contraceptives, traditional values such as proving fertility before marriage and family size, perceptions of social approval of contraceptive use as well as perceptions of accessibility to contraceptives. An important conclusion was that an urgent need exists for effective sex education programmes and better access to contraceptives. / In 'n verkennende veldstudie is faktore wat verband hou met swart tienderjariges se intensie om kontraseptiewes te gebruik en werklike kontraseptiewe gebruik ge'identifiseer en die verhoudings tussen die faktore is bepaal. 'n Ewekansige kwotasteekproef van 231 en 224 plattelandse skoolseuns en meisies ( 14 - 18 jaar) is betrek en die finale ondersoekgroep was 315 seksueel aktiewe tienderjariges. Volgens logitmodelontledings het die volgende veranderlikes 'n beduidende verband getoon met die intensie om van kontraseptiewes gebruik te maak: houding teenoor die gebruik van kontraseptiewes, persepsies van toeganklikheid tot kontraseptiewes en lokus van beheer. Veranderlikes wat 'n beduidende verband getoon het
met werklike kontraseptiewe gebruik was geslag, kennis oor menslike reproduksie en kontraseptiewes, menings en houdings oor die gebruik daarvan, tradisionele waardeor'ientasies soos die bewys van fertiliteit voor die huwelik en gesinsgrootte, persepsies van sosiale ondersteuning vir kontraseptiewe gebruik asook persepsies van toeganklikheid tot kontraseptiewes. 'n Belangrike gevolgtrekking was dat daar 'n dringende behoefte bestaan na effektiewe seksuele voorligtingsprogramme en grater toeganklikheid tot kontraseptiewes. / Psychology / M.A.(Psychology)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17454 |
Date | 04 1900 |
Creators | Meyer-Weitz, Anna. |
Contributors | Mynhardt, Johannes Cornelis |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 electronic resources (xiii, 247 leaves) |
Page generated in 0.0019 seconds