Return to search

Analysing containerised volumes to establish when there will be a need for additional hub ports in South Africa

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Transnet, the entity responsible for port infrastructure and the operating thereof, are faced with the difficult task of ensuring that the port system in South Africa is always ready to cater to all import and export requirements of the country. A major portion of these volumes will enter and leave the country in the form of containerised cargo, which effectively unitises the cargo for easier handling. What makes the task for Transnet that much more difficult, is that volumes are not easily forecasted and when one takes into account that ports need to be looking at least ten years down the line to ensure infrastructure can be put in place in time, it makes the problem that much more difficult. International studies show that trade between India, Europe and South America are growing, which provides South Africa with the opportunity to become a hub port based on the countries central location between these three areas. Currently Durban and the recently opened port of Ngqura are and will be serving as hub ports to cater for these and other volumes, but it is not certain under what conditions there would be a need for an additional hub port, if at all. Through the course of this research report three scenarios of growth are examined in an effort to answer this question. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Transnet, die entiteit verantwoordelik vir hawe-infrastruktuur en die werking daarvan, is met die moeilike taak geplaas om te verseker dat die hawe-stelsel in Suid-Afrika altyd gereed is vir al die invoer en uitvoer vereistes van die land. 'n Groot gedeelte van hierdie vereistes sal die land betree en verlaat in die vorm van houers, wat goedere unitiseer vir makliker hantering. Wat die taak vir Transnet soveel moeiliker maak, is dat die volumes nie maklik geskat kan word nie, en wanneer Transnet ten minste tien jaar in die toekoms moet skat om seker te maak dat die infrastruktuur in plek kan gestel word in tyd, maak dit die probleem soveel moeiliker. Internasionale navorsing dui dat die handel tussen Indië, Europa en Suid-Amerika groei, wat vir Suid-Afrika die geleentheid skep om 'n ‘hub port’ to word wat gebaseer is op die land se sentrale ligging tussen hierdie drie lande. Op die oomblik sal Durban en die onlangs geopende hawe van Ngqura, as ‘hub ports’ funksioneer om voorsiening te maak vir hierdie en ander volumes, maar dit is nie seker onder watter omstandighede sou daar 'n behoefte vir 'n ekstra-hub port wees nie. Deur die loop van hierdie navorsing word verslag gelewer van die drie scenario's, en word hierdie vraag ondersoek in 'n poging om hierdie vraag te beantwoord.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/889
Date03 1900
CreatorsMeyer, Conrad
ContributorsHavenga, J. H., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0018 seconds