Return to search

Die impak van die leksikografieteorie op die samestelling van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Although work on the Woordeboek van die Afrikaanse Taal started in the pretheoretic
era of lexicography, it was originally the wish of the editorial staff to involve
linguists in the compilation of the dictionary. They were, however, reluctant to
implement suggestions of the critics after the first volumes had been published. A
few adaptations were made, but a high premium was placed on the uniformity of the
dictionary so that no meaningful changes were considered. The increasing harshness
of the critisism as well as growing doubt whether the dictionary would be completed
at the ever slowing pace, motivated the editorial staff to make a radical about-turn at
the halfway mark. In an unprecedented step in lexicography the dictionary was
redesigned during 1989 and 1990. Metalexicographers were involved and critisism
on the completed volumes as well as the insights of lexicographic theory were taken
into account in the designing of the new generation WAT volumes. The interaction
between theory and practice should however be an ongoing process and more
adaptations should be made if the ideal remains that the dictionary should reflect the
state of metalexicography. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Alhoewel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal uit die voorteoretiese era van die
leksikografie stam, was daar aanvanklik die begeerte by die redaksie om taalkundiges
by die woordeboek te betrek. Daar was egter 'n traagheid om uitvoering te gee aan
die voorstelle van die kritici met die verskyning van die eerste dele van die WAT.
Enkele veranderinge is wel aangebring, maar die eenheidsbeeld van die woordeboek
is steeds vooropgestel sodat geen diepgaande wysigings oorweeg is nie. Die feller
wordende kritiek asook twyfel of die woordeboek ooit voltooi sou word teen die traer
wordende pas, het die redaksie laat besluit om by die halfpadmerk 'n radikale omkeer
te maak. In 'n ongeƫwenaarde stap in die leksikografie is die woordeboek gedurende
1989 en 1990 herontwerp. Metaleksikograwe is betrek en die kritiek op die vorige
dele en die insigte van die leksikografieteorie is verreken in die ontwerp van die
nuwe-generasie- WAT-dele. Die wisselwerking tussen teorie en praktyk duur egter
voort en meer aanpassings sal gemaak moet word indien dit steeds die ideaal is dat die
woordeboek die stand van die metaleksikografie weerspieƫl.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53377
Date03 1900
CreatorsBotha, Willem
ContributorsGouws, R. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Afrikaans & Dutch.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format288 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds