Dissertation (PhD)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation offers metalexicographical criteria for the compilation
of standard translation dictionaries in non-standardized languages. It
particularly focuses on the role that the proposed dictionary model can
play in the language standardization, with special reference to Fang.
These criteria are based on different theoretical frameworks. Criteria
for the dictionary structure are particularly based on Hausmann &
Wiegand's General Theory of Lexicography, while a discussion of the
role that dictionaries can play in the standardization process of
languages is particularly based on criteria introduced by Zgusta. This
dissertation is structured as follows:
• Chapter 1, Introduction and problem statement, presents the
motivation for the choice of the present topic, as well as the
theoretical frameworks that I use to build my
metalexicographical criteria.
• Chapter 2, Fang and its dialects, focuses on the concerned
language and its dialects. Apart from a historical overview of the
Fang people, a wide inventory of works that have been
implemented in Fang, as well as the choice and the motivation of
the standard dialect are presented.
• Chapter 3, Dictionaries and corpora, highlights the strong
relationship between the compilation of modern dictionaries and electronic corpora. More precisely this chapter intends to
demonstrate the importance of electronic corpora in the
lexicographic practice. In this regard, the importance of some
software and new corpus methods are also demonstrated.
• Chapter 4, Aspects of the dictionary structure, mainly focuses on
different structures of the dictionary and how data should be
spread and organized in each dictionary component. A detailed
account is given of the structure of each dictionary component.
• Chapter 5, Dictionaries and standardization, focuses on the main
purpose of the dissertation and demonstrates why and how the
dictionary can be an instrument in the standardization process of
languages, with specific reference to Fang.
• Chapter 6, Concluding remarks, reviews all chapters by
highlighting the focal points of each of them. Some perspectives
or potential new developments are foreseen in order to pave the
way for the elaboration of new theoretical frameworks and the
improvement of the proposed dictionary model. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif bied metaleksikografiese kriteria vir die samestelling
van standaard vertalende woordeboeke vir nie-gestandaardiseerde
tale. Die fokus is veralop die rol wat die voorgestelde
woordeboekmodel kan speel in taalstandaardisering, met spesifieke
verwysing van Fang. Hierdie kriteria is gebaseer op verskillende
teoretiese raamwerke. Kriteria vir die woordeboekstruktuur is veral
gebaseer op Hausmann en Wiegand se algemene leksikografieteorie,
terwyl 'n bespreking van die rol van woordeboeke in die
standaardiseringsproses van tale veral gebaseer is op kriteria wat deur
Zgusta voorgestel is. Die proefskrif is soos volg saamgestel:
• Hoofstuk 1 bied 'n motivering vir die keuse van die betrokke
onderwerp asook vir die teoretiese raamwerke waarvolgens die
metaleksikografiese kriteria geformuleer is.
• Hoofstuk 2 fokus op die betrokke taal, Fang, en sy dialekte. Naas
'n historiese oorsig van die Fang sprekers word 'n wye keuse uit
die Fang literatuur asook die keuse van 'n standaarddialek aan
die orde gestel.
• Hoofstuk 3 wys op die sterk verhouding tussen die samestelling
van 'n moderne woordeboek en elektroniese korpora. Hierdie
hoofstuk benadruk die belang van elektroniese korpora vir die
leksikografiese praktyk. In hierdie verband word daar ook
verwys na die belang van sekere sagtewareprodukte asook nuwe
korpusmetodes.
• Hoofstuk 4 is veral gerig op die verskillende
woordeboekstrukture en op hoe data versprei en in die
verskillende woordeboekkomponente aangebied moet word. Die
struktuur van elke woordeboekkomponent word in besonderhede
bespreek.
• Hoofstuk 5 fokus op die hoofdoel van die proefskrif en wys hoe
en waarom In woordeboek, met spesifieke verwysing na die
situasie van Fang, In instrument kan wees in die
taa Istandaardiseri ngsproses.
• Hoofstuk 6 gee In oorsig oor die voorafgaande hoofstukke en
wys op sekere belangrike aspekte wat bespreek is. Nuwe
ontwikkelinge wat voorsien word om die weg te baan vir die
ontwerp van nuwe teoretiese raamwerke ter verbetering van die
voorgestelde model word beklemtoon.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50193 |
Date | 04 1900 |
Creators | Afane Otsaga, Thierry |
Contributors | Gouws, Rufus H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 335 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds