Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 1973 / See Item for full text / Voorwoord: Omdat daar in die Suid-Afrikaanse Geskiedskrywing 'n groot
leemte aan werke oor die ekonomiese geskiedenis bestaan, ek
persoonlik baie in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika
belangstel en daar nog feitlik geen argivale navorsing oor die
geskiedenis van wynbou en wynhandel na 1795 gedoen is nie,
het ek besluit om 'n verdere studie van laasgenoemde onderwerp
te maak tot 1860. In hierdie jaar is die vryhandelsooreenkoms
tussen Brittanje en Frankryk gesluit, wat meegebring het dat
die voorkeurtariewe wat Brittanje in 1813 op Kaapse wyn ingestel
he+, beeindig is. Die beeindiging van die voorkeurtariewe
het tot 'n ineenstorting van die Britse mark vir Kaapse
wyn, en daarmee ook die totale wynuitvoerhandel van die Kaapkolonie,
gelei. Hiermee het die Kaapse wynboubedryf 'n kruispad
bereik. Om hierdie redes vorm die jaar 1860 'n logiese afsluitingsdatum
vir hierdie proefskrif.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70378 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van Zyl, D. J. |
Contributors | Kotze, D. J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 611 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds