Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Dictionaries have to be compiled in accordance with specific target users and
dictionary goals. User orientation is, however, not the only criterion for measuring
the success of a dictionary. Present-day lexicography requires the evaluation of the
accessibility of dictionaries. The ease with which macro- and microstructural
information is located and retrieved determines the quality and accessibility of the
presentation.
User orientated and accessible learner's dictionaries can contribute substantially to the
improvement of communication in a multilingual South Africa with different groups
of language learners. In a learner's dictionary the information should be presented in
such a way that it can be retrieved without problems.
The metalexicography makes provision for guide structures that facilitate access to
information in the dictionary. The external, internal and meta-access structures are
functional structures that increase the retrievability of information and help the user to
reach the information he/she is looking for, as swiftly as possible.
During the planning of a dictionary, the lexicographer must draw up a dictionary plan
with a detailed explanation of the external and internal access structure. Such a
dictionary plan contributes to a consistent application of lexicographical decisions.
Decisions regarding the access structures must also be explained and illustrated in the
front text in order for learners to acquire dictionary skills and become effective
dictionary users. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Woordeboeke moet saamgestel word met inagneming van 'n spesifieke teikengroep
en woordeboekdoel. Gebruikersgerigtheid is egter nie die enigste kriteria waaraan die
sukses van 'n woordeboek gemeet word nie. In die hedendaagse leksikografie word
die toeganklikheid van 'n woordeboek ook gemeet en beoordeel. Die gemak
waarmee makro- en mikrostrukturele inligting opgespoor en ontsluit word, bepaal dus
die kwaliteit en die toeganklikheid van die aanbieding.
Binne 'n multitalige Suid-Afrika, met verskillende groepe taalaanleerders, kan
aanleerderwoordeboeke wat op spesifieke gebruikers gerig is en toeganklik is, 'n
wesenlike bydrae lewer tot die bevordering van kommunikasie. In 'n
aanleerderwoordeboek moet inligting op so 'n manier aangebied word dat dit
probleemloos herwin kan word.
Die metaleksikografie maak voorsiening vir gidsstrukture wat toegang tot inligting in
die woordeboek vergemaklik. Die eksterne, interne en metatoegangstrukture is
funksionele struktuurelemente wat die herwinbaarheid van inligting verhoog en die
gebruiker help om so vinnig as moontlik by die verlangde inligting uit te kom
Die leksikograaf moet tydens die beplanning van 'n aanleerderwoordeboek 'n
woordeboekplan opstel waarin onder andere die eksterne en interne toegangstruktuur
uiteengesit word. So 'n woordeboekplan dra by tot 'n konsekwente toepassing van
stelselbesluite. Besluite oor die toegangstruktuur moet ook in die toeligting beskryf
en gei1lustreer word, sodat aanleerders woordeboekontsluitingsvaardighede kan
verwerf en effektiewe woordeboekgebruikers kan word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52229 |
Date | 03 1900 |
Creators | Stark, Mariza |
Contributors | Gouws, R. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Afrikaans & Dutch. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 162 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds