Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English / Despite the fact that many people in South Africa are affected by divorce, not much research is
done on divorce recovery.
This study on divorce recovery is shaped by a feminist theological perspective and a postmodem
social constructionist discourse. As qualitative research, narrative group work was embarked on
over a period of a year with five women who went through divorce. Through therapeutic letters
different themes emerged. These themes formed the focus for each chapter and are enriched by
relevant literature reflections.
In the first chapter the stark reality of divorce in South Africa, the discursive positioning,
epistemology and research methodology are discussed, and the stories of the participants are told.
Divorce is deconstructed by the participants as resistance to patriarchy and not only an interpersonal
crisis. The majority of claimants in divorce cases in South Africa are women.
The dominant oppressive biblical discourse that divorce is always sin is reconstructed. An
alternative religious discourse is co-constructed amongst the participants: that divorce under certain
circumstances is God's will for women who are caught in humiliating and oppressive marriages.
The various spheres of life that women reconstruct after divorce are discussed. These include:
• practical matters such as the legal proceedings, housing and finances
• emotional reconstruction where emotions such as fear. senses of guilt, and rage from a
feminist perspective view are discussed.
• reconstruction of social relations which includes aspects such as the relation with the former
husband, family, new male friends and children
• spiritual reconstruction which includes a feminist perspective on the Bible, sin, the will of
God, and also a divorce ritual
• the reconstruction of identity.
Finally the five participants' reconsructed stories are told. / Ten spyte daarvan dat baie mense in Suid-Afrika deur egskeiding geraak word, word daar nie veel
navorsing oor egskeidingsherstel gedoen nie.
Hierdie studie oor egkeidingsherstel word gedoen vanuit 'n feministies teologiese perspektief en 'n
sosiale konstruksieteorie diskoers. Oor 'n tydperk van 'n jaar is deur middel van kwalitatiewe
navorsing saam met vyf vroue wat deur egskeiding geraak is, groepswerk gedoen. Uit die
terapeutiese briewe wat geskryf is het verskillende temas uitgekristalliseer. Hierdie temas het die
grondslag gevorm vir elke hoofstuk wat deur 'n relevante literatuurstudie aangevul is.
In die eerste hoofstukke word die harde werklikhede van egskeiding, die diskoersposionering,
epistemologie en navorsingsmetodiek bespreek. Die verhale van die deelnemers word vertel.
Egskeiding word deur die deelnemers dekonstrueer as weerstand teen patriargie en nie net 'n
interpersoonlike krisis nie. Die meerderheid eisers in egskeidingsgedinge in Suid-Afrika is vroue.
Die onderdrukkend dominante Bybelse diskoers dat egskeiding altyd sonde is word rekonstrueer.
'n Alternatiewe godsdienstige diskoers, dat egskeiding vir vroue wat in vernederende en
onderdrukkend huwelik vasgevang is, onder sekere omstandighede die wil van God kan wees, word
saam met die deelnemers rekonstrueer.
Die verskillende lewensterreine wat vroue na egskeiding rekonstrueer, word bespreek. Dit sluit in:
• praktiese aangeleenthede soos die regsproses, behuising en finansies
• emosionele rekonstruksie wat emosies soos angs, skuldgevoelens en woede word vanuit 'n
feministiese perspektiefbespreek
• spirituele rekonstruksie wat 'n feministiese perspektief op die Bybel, sonde, die wil van God
en 'n egskeidingsritueel insluit
• die rekonstruksie van identiteit
Ten slotte word die vyf deelnemers se nuwe verhale vertel. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D.Th. (Pastoral Therapy)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/582 |
Date | 30 November 2002 |
Creators | De Klerk, Willem Christian |
Contributors | Kotze, D. J., Wolfaardt, J. A. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (xv, 347, 56, 2 p.) |
Page generated in 0.0101 seconds