Return to search

Invloed van stres op die akademiese prestasie van die volwassene-leerder : 'n orto-andragogiese studie / The influence of stress on the academic performance of the adult learner : an ortho-andragogic study

Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Stress is a complex and multi-dimensional phenomenon of which topical significance is
given at present. The aim of this study was to focus on the influence of stress on
academic performance of the young student. First, a comprehensive study of the
literature was undertaken in order to arrive at an understanding of the foregoing. An
overview of the nature, etiology and manifestation of stress, as well as how it is coped
with, is offered. Special attention was devoted to factors that cause the young student
to experience distress.
In addition the way in which the personal actualisation of the young student occurs, was
researched. From the research it appeared that owing to, among other things, the
experiencing of distress and inadequate personal actualisation, some young students are
in a situation involving need, which requires urgent and essential ortho-andragogic
guidance. Consequently, the ortho-andragogic responsibility of rendering aid within the
context of tertiary training was addressed.
Lastly, an empirical investigation of the correlation between distress and particularised
academically oriented issues was launched. Based on the findings and conclusions
arrived at during the course of the study and investigations, recommendations have been
made for future research. / Stres is 'n komplekse en veelvlakkige fenomeen wat in die huidige tydsgewrig van
aktuele belang beskou word. Die doel van die studie is om die fokus te laat val op die
invloed van stres op die akademiese prestasie van die jeugdige student. Ten einde tot
begrip van die voorgaande te kom, is daar in eerste instansie 'n omvattende literatuurstudie
onderneem. 'n Oorsig is gebied ten opsigte van die aard, etiologie, manifestering
en bantering van stres. In die besonder is gelet op faktore wat aanleiding tot
distresbelewing by die jeugdige student gee.
Benewens die voorgaande, is die wyse waarop die persoonsvoltrekking van die jeugdige
student geskied, nagevors. Uit die navorsing het dit geblyk dat sommige jeugdige
studente vanwee onder meer distresbelewing en ontoereikende persoonsvoltrekking, in
'n noodsituasie verkeer, wat orto-andragogiese begeleiding noodsaaklik maak. Gevolglik
is 'n blik op die orto-andragogiese aanspreeklikheid vir hulpverlening binne tersiere
opleidingsverband gewerp.
In laaste instansie is 'n empiriese ondersoek na die korrelasie tussen stres en verbesonderde
akademiesgeorienteerde aangeleenthede geloods. Na aanleiding van die
bevindinge en gevolgtrekkings waartoe daar in die loop van die studie en ondersoek
gekom is, ls aanbevelings vir toekomstige navorsing gedoen. / Teacher Education / D. Ed. (Orthopedagogics)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17237
Date09 1900
CreatorsLotz, Jan Willem
ContributorsCrous, S. F. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (xiii, 251 leaves)

Page generated in 0.0017 seconds