Return to search

Assessore : 'n penologiese oorsig

Text in Afrikaans / Die penologiese perspektief rakende die ontwikkeling/

doel en funksionering van leke-assessore is die onderwerp van hierdie verhandeling.


Leke-deelname in die regsplegingstelsel kan terug­ gevoer word na 1657. Deur die latere oorname
van Engelse regsbeginsels1 word die juriestelsel in die Suid-Afrikaanse reg geinkorporeer.
Na die afskaffing van die juriestelsel in 1969 berus die beantwoording van sowel feite- as
regsvrae slegs by die voorsittende beampte. Hierdie situasie is as onaan­ vaarbaar beskou en
grater leke-deelname word bepleit.


Dit is egter eers in 1991 dat die aanwending van leke-assessore in die Suid-Afrikaanse regstelsel
'n realiteit word. Een van die voorvereistes vir die aanstel van assessore is dat die aanstelling
dienstig vir die regspleging moet wees. Die vraag waarmee penoloe en juriste worstel, is of die
aanwending van assessore tans wel bevorderlik vir gesonde regspleging is. Uit empiriese
navorsing het dit geblyk nie die geval te wees nie. Derhalwe word 'n opleidingsprogram vir
assessore voorgestel / The subject of

perspective on tioning of lay justice.
this dissertation is a penological

the development/ purpose and tunc­

assessors in the administration of












The use of lay assessors can be traced back as far as

1657. As a result of the adoption of the British law principles/ the jury system was incorporated
in South African law.


After the abolition of the jury in 1969/ the answering of factual and judicial questions
resides in the presiding officer. This situation was unacceptable and lay participation was
advocated.


The use of lay assessors became a reality in 1991. The prerequisite for the appointment of an
assessor is that it should be expedient for the administration of justice. But are the use of lay
assessors beneficial at this stage? From the empirical research it is evident that it is
not beneficial at all and therefore the researcher recommends a training programme for lay
assessors. / Penology / M.A. (Penologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15814
Date11 1900
CreatorsPretorius, Alta.
ContributorsCilliers, C. H., Barrie, G. N. (George Napier), 1940-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xiv, 207 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds