Return to search

Evaluation of the international law regarding humanitarian intervention in human rights abuses not breaching international peace and security

Thesis (LLM)--Stellenbosch University,2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study exammes, m stages of development, the existing law regarding
humanitarian intervention, problems in respect of this law and cases of intervention.
More specifically, intervention in human rights abuses not breaching international
peace and security but rather posing a so-called threat to peace is examined. This
information is used to consider whether more adequate provision can be made
regarding circumstances of intervention to stop situations of grave human rights
abuses sooner. From the law regarding humanitarian intervention, it is evident that
the institution of intervention is illegal under the present UN legal system. Yet, in a
time when the human rights culture has become so important that it forms part of
the basis of international law, effective intervention is not being authorised by the
Security Council. As a result, other actors have been intervening in cases of grave
human rights abuses. These interventions need to be appropriate and well managed.
Since the protection of human rights is as valid in non-democracies, as in any
democratic state form, the study finds that human rights will benefit from
dependence on legitimate authority. Attributing more importance to the Uniting for
Peace Resolution could expand the role of the General Assembly. Humanitarian
intervention also needs to be coupled with a commitment to address the causes of
human rights abuses through conflict resolution and social reconstruction. The
study concludes with some criteria/guidelines for the establishment of the
legitimacy of intervention. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is - binne 'n raamwerk van ontwikkelingstydperke - 'n ondersoek na
die bestaande reg aangaande humanitêre ingryping, probleme tenopsigte daarvan en
gevalle van ingryping. Veral ingrypings in menseregte-skendings wat nie
internasionale vrede en sekuriteit skend nie, maar eerder 'n sogenaamde bedreiging
vir vrede is, word ondersoek. Die inligting wat so bekom is, word gebruik om te
oordeel of meer gepaste voorsiening gemaak kan word waarvolgens situasies van
growwe menseregte-skendings deur ingryping gouer beëindig kan word. Die reg
aangaande humanitêre ingryping toon dat ingryping onwettig is in die bestaande
regsisteem van die Verenigde Nasies. In 'n tyd waarin menseregte so belangrik
geword het dat dit ten grondslag lê van internasionale reg, word effektiewe
ingrypings nogtans nie gemagtig deur die Veiligheidsraad nie. Gevolglik gryp
ander partye in om teen situasies van growwe menseregte-skendings op te tree.
Hierdie ingrypings moet daarom gepas wees en goed bestuur word.
Aangesien die beskerming van menseregte net so geldig is in ander staatsvorms as
in demokrasieë, bevind die studie dat menseregte sal baat daarby indien dit
afhanklik is van legitieme gesag. Voorts kan die rol van die Algemene Vergadering
aangaande die beskerming van menseregte uitgebrei word deur groter waarde te
heg aan die "Uniting for Peace"-resolusie. Dit is verder nodig dat humanitêre
ingryping gekoppel word aan 'n verbintenis om die oorsake van menseregteskendings
aan te pak deur konflik-resolusie en sosiale heropbou. Ter afsluiting
word riglyne neergelê om te help met die bepaling van die legitimiteit van
. . mgrypmg.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53742
Date03 1900
CreatorsDu Plessis, Madri
ContributorsErasmus, M. G., Stellenbosch University. Faculty of Law. Dept. of Public Law.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format155 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds