Return to search

The Old Mutual Healthcare Call Centre Project : applying world class manufacturing techniques in a non-production environment

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis researches World Class Manufacturing Techniques (WCMT) and their
applicability in a Non-Production Environment such as an inbound call centre in the
financial services sector.
These WCMT involve a set of innovative techniques and principles, which are
applied by foremost manufacturing companies. These techniques however, are not
sacred and one always needs to refer back to the objectives of World Class
Manufacturing, namely to (a) Eliminate waste, (b) Improve quality, (c) Shorten lead
times, (d) Reduce costs, and (e) Improve morale and seek other improvements. The
importance lies in attaining the objectives in the context of the necessary
manufacturing tasks. Companies applying these techniques demonstrate significant
productivity gains, production synergies, reduced rework and more reliable on-time
delivery. In the highly competitive global market, these offer a competitive advantage
for such companies.
A critical and essential element of a company's strategic vision is a clearly defined
and healthy competitive advantage. It is imperative that a company's vision is clearly
aligned to its business objectives and goals. The WCMT is a tool that aligns the
business vision and strategic objectives to realize its competitive advantage. By
aligning the vision to its competitive advantage, it is crucial that the company
challenge its existing production processes and the way in which it operates. Existing
production processes need to be continuously reviewed and adjusted where
necessary to sustain the competitive advantage.
This paper is a practical example of how a non-production organisation can apply
these WCMT to sustain its competitive advantage. The WCMT such as Theory of
Constraints (TOC), Just in Time (JIT) and Total Quality Management (TQM) are
discussed and applied in the inbound call centre of a medical aid administration
company.
In a relatively short time span, some remarkable sustainable productivity
improvements were achieved. This would imply that these WCMT could be applied in
traditional non-production environments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsings werkstuk ondersoek Wêreld Klas Vervaardigings Tegnieke
(WCMT) en die moontlike toepassing daarvan in 'n nie-vervaardigings omgewing,
soos 'n inbeldienssentrum in die finansiële dienste sektor.
Hierdie WCMT omsluit 'n groep innoverende tegnieke wat huidiglik aangewend en
toegepas word in die meeste vervaardigings ondernemings.
Hierdie tegnieke is nie beperk nie en verwys altyd terug na die doelstellings van
WCMT naamlik (a) Vermindering van afval, (b) Verbetering van kwaliteit,
(c) Verkorting van wag periodes, (d) Verlaging van kostes, en (e) Verbeterende
personeel moraal en die voortdurende soeke na ander verbeteringe.
Die belangrikheid van WCMT lê in die bereiking van hierdie bogenoemde doelwitte
binne die konteks van die noodsaaklike vervaardigings metodes. Ondernemings wat
hierdie tegnieke toepas vind groot produksiekapasiteit verbeteringe, produksie
sinergie, 'n verlaging in die oordoen van foutiewe werk en ondervind ook grotendeels
meer gereelde op-tyd aflewering. In die hoogs kompeterende globale mark bied die
WCMT die broodnodige mededingende voordeel aan hierdie ondernemings.
Die kritieke en belangrike bestanddeel van 'n onderneming se strategie en visie is die
onderneming se vermoë om 'n deeglike en gesonde mededingende voordeel bo sy
mededingers te hê. Dit is van kardinale belang dat die onderneming se visie
behoorlik in lyn is met die onderneming se strategiese doelwitte. Hierdie WCMT is 'n
instrument wat die onderneming kan aanwend ten einde sy visie en strategiese
doelwitte, asook sy kompeterende voordeel, te bereik.
Dit is krities belangrik dat 'n onderneming se visie en sy kompeterende doelwitte
gesinkroniseer en gelykgestel is en verder dat die onderneming ook sy huidige
produksie prosesse herevalueer, asook die manier waarop die onderneming opereer.
Huidige produksie prosesse moet voortdurend geherevalueer en aangepas word
waar nodig, ten einde die onderneming se voortdurende kompeterende voordeel te
behou. Hierdie navorsings stuk is 'n voorbeeld van die praktiese toepassing van WGMT en
hoe hierdie tegnieke 'n onderneming behulpsaam kan wees ten einde sy
kompeterende voordeel te behou.
Die WGMT soos die Teorie van Beperkings (TOC), Net Betyds (JIT) en Totale
Kwaliteit Beheer (TQM) word deeglik ondersoek en bespreek. Die navorser
ondersoek voorts die moontlikheid om hierdie tegnieke toe te pas in 'n in beldienssentrum by 'n administrateur van mediese fondse.
In 'n relatiewe kort periode het die navorser noemenswaardige en voortdurende
produksie verbetering teweeg gebring deur die toepassing van WGMT. Die navorser
het afgelei dat hierdie WGMT nie net beperk is tot die vervaardigings sektor nie,
maar dat dit ook in die nie-vervaardigings sektor doeltreffend aangewend kan word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50505
Date03 1900
CreatorsKapp, H. A. (Heronemus Albertus)
ContributorsVon Leipzig, K., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format111 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds