Return to search

The location shall be called Kaya Mandi : a history of Kaya Mandi

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Throughout South Africa there has been a greater emphasis on township
history in recent years. However little has been written about the townships of
the Western Cape. This research about the history of Kaya Mandi is
subsequently one of the first of its kind and provides unique insights into a
world that has not garnered much attention. Due to the fact that there has
been little research done on the subject, a considerable amount of information
was gathered through archival research. Additionally, oral testimonies of
individuals who, in some cases, have lived their entire lives in Kaya Mandi
have been invaluable. Books, theses and articles were primarily used as
guidelines to provide additional context and understanding within the greater
picture of South African history. The only exception was the use of the
master.s thesis, Bantoegesinne in Kaya Mandi, done by Cornelia Drotske in
1956 which provided information from that period. As a result of this research
the history of Kaya Mandi may be regarded as much more complex then had
previously been assumed. Kaya Mandi has not just been a passive location in
the Western Cape subject to the whims of those in power. Instead, they
struggled to maintain their culture and often their very existence. At times this
meant a battle between the people and the local government and other times
it meant a battle from within, between the different segments of Kaya Mandi
itself. Researching the history of Kaya Mandi provided an understanding of
how it came to be what it is today. It also gave a deeper comprehension of the
current issues and situations facing the people. This is especially important for
making informed decisions regarding necessary development and expansion.
Overall Kaya Mandi is a microcosm of township life in the Western Cape and
the current research has highlighted the complexity of these communities and
the necessity for further research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die afgelope paar jaar is daar regoor Suid-Afrika groter klem op die
geskiedenis van townships. Daar is egter min geskryf oor die townships van
die Wes-Kaap. Hierdie tesis oor die geskiedenis van Kaya Mandi is gevolglik
een van die eerstes van sy soort en bied 'n unieke insig in 'n wêreld wat nie
voorheen veel aandag gekry het nie. As gevolg van die min navorsing oor die
onderwerp, is 'n groot deel van die inligting ingesamel deur argivale
navorsing. Daarbenewens was die mondelinge getuienisse van individue wat,
in sommige gevalle, feitlik vanaf die begin van Kaya Mandi daar geleef het
van onskatbare waarde. Boeke, tesisse, en artikels is hoofsaaklik gebruik as
riglyne om bykomende konteks en begrip binne die groter prentjie van die
Suid-Afrikaanse geskiedenis te verskaf. Die enigste uitsondering is die
gebruik van die M-tesis van 1956, Bantoegesinne in Kaya Mandi deur
Cornelia Drotské, wat 'n groot hoeveelheid inligting uit daardie tydperk verskaf
het. Uit die navorsing het dit geblyk dat die geskiedenis van Kaya Mandi baie
meer kompleks is as wat voorheen veronderstel is. Kaya Mandi was nie net
'n passiewe lokasie in die Wes-Kaap, onderdanig aan die grille van diegene in
beheer nie. In teendeel, hulle het gesukkel om hulle manier van lewe, hul
kultuur en, in sommige gevalle, hul voortbestaan in stand te hou. Soms was
dit 'n stryd tussen die inwoners en die plaaslike regering en ander kere was dit
' n stryd tussen die verskillende segmente van binne Kaya Mandi. Hierdie
ondersoek oor die geskiedenis van Kaya Mandi bied meer insig oor hoe dit
ontwikkel tot wat dit vandag is. Dit gee ook 'n dieper begrip van die huidige
probleme en situasies wat die mense in die gesig staar. Dit is veral belangrik
om ingeligte besluite te neem met betrekking tot noodsaaklike ontwikkeling en
uitbreiding. Grootliks is Kaya Mandi in baie opsigte 'n mikrokosmos van die
township-lewe in die Wes-Kaap. Die huidige ondersoek belig die kompleksiteit
van hierdie gemeenskappe en die noodsaaklikheid van verdere navorsing.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17830
Date12 1900
CreatorsRock, David
ContributorsGrundlingh, Albert, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format122 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds