Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / In hierdie proefskrif word daar gekonsentreer op die bewyslas in die nywerheidshof omdat
die nywerheidshof se benadering met betrekking tot die bewyslas verskil van geval tot gevaL
afhangende van die aard van die regshulp waarvoor die party je die nywerheidshof nader.
In die tweede plek volg 'n bespreking van hoe en deur wie die voorlegging van getuienis
aan die nywerheidshof mag geskied, hetsy by wyse van dokumente of getuies en
daarbenewens oak 'n bespreking van watter soort getuienis aan die nywerheidshof voorgele
mag word met spesifieke verwysing na inter alia, klankopnames, videobande en die
resultate van leuenverklikkertoetse. / In this thesis there will be concentrated on the burden of proof in the industrial court
because the industrial court's approach in regard to the burden of proof differs from case
to case, depending on the nature of the legal aid for which the party /ies approaches the
industrial court.
In the second place a discussion will follow of how and by whom the presenting of evidence
can be done, whether by documents or by witnesses, and in addition thereto also a
discussion on which sort of evidence can be presented to the industrial court with specific
reference to, inter alia, taperecordings, video tapes and the results of lie-detector tests. / Private Law / LL.M. (Handelsreg)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16266 |
Date | 04 1900 |
Creators | Van der Merwe, George Willem |
Contributors | Strydom, E. M. L. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (59 leaves) |
Page generated in 0.0168 seconds