Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Recently, there has been significant research focus on Peer-to-Peer (P2P) Massively
Multi-user Virtual Environments (MMVEs). A number of architectures have been
presented in the literature to implement the P2P approach. One aspect that has
not received sufficient attention in these architectures is state management and
state persistency in P2P MMVEs. This work presents and simulates a novel state
management and persistency architecture, called Pithos.
In order to design the architecture, an investigation is performed into state consistency
architectures, into which the state management and persistency architecture
should fit. A novel generic state consistency model is proposed that encapsulated all
state consistency models reviewed. The requirements for state management and persistency
architectures, identified during the review of state consistency models, are
used to review state management and persistency architectures currently receiving
research attention.
Identifying some deficiencies present in current designs, such as lack of fairness,
responsiveness and scalability, a novel state management and persistency architecture,
called Pithos, is designed. Pithos is a reliable, responsive, secure, fair and
scalable distributed storage system, ideally suited to P2P MMVEs. Pithos is implemented
in Oversim, which runs on the Omnet++ network simulator. An evaluation
of Pithos is performed to verify that it satisfies the identified requirements.
It is found that the reliability of Pithos depends heavily on object lifetimes. If an
object lives longer on average, retrieval requests are more reliable. An investigation
is performed into the factors influencing object lifetime. A novel Markov chain model
is proposed which allows for the prediction of objects lifetimes in any finite sized
network, for a given amount of redundancy, node lifetime characteristics and object
repair rate. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Onlangs is daar ’n beduidende navorsingsfokus op Eweknie Massiewe Multi-gebruiker
Virtuele Omgewings (MMVOs). ’n Aantal argitekture is in die literatuur beskikbaar
wat die eweknie benadering voorstel. Een aspek wat nie voldoende aandag
ontvang in hierdie argitekture nie is toestandsbestuur en toestandsvolharding in
eweknie MMVOs. Hierdie werk ontwerp en simuleer ’n nuwe toestandsbestuur- en
toestandsvolhardingargitektuur genaamd Pithos.
Ten einde die argitektuur te ontwerp is ’n ondersoek uitgevoer in toestandskonsekwentheidargitekture,
waarin die toestandsbestuur- en toestandsvolhardingargitektuur
moet pas. ’n Nuwe generiese toestandskonsekwentheidargitektuur word voorgestel
wat alle hersiene toestandskonsekwentheid argitekture vervat. Die vereistes vir
die toestandsbestuur- en toestandsvolhardingargitekture, geidentifiseer tydens die
hersiening van die toestandskonsekwentheidargitekture, word gebruik om toestandsbestuuren
toestandsvolhardingargitekture te hersien wat tans navorsingsaandag geniet.
Identifisering van sekere leemtes teenwoordig in die huidige ontwerpe, soos ’n
gebrek aan regverdigheid, responsiwiteit en skaleerbaarheid, lei tot die ontwerp van
’n nuwe toestandsbestuur- en toestandsvolhardingargitektuur wat Pithos genoem
word. Pithos is ’n betroubare, responsiewe, veilige, regverdige en skaleerbare verspreide
stoorstelsel, ideaal geskik is vir eweknie MMVOs. Pithos word geïmplementeer
in Oversim, wat loop op die Omnet++ netwerk simulator. ’n Evaluering
van Pithos word uitgevoer om te verifieer dat dit voldoen aan die geïdentifiseerde
behoeftes. Daar is gevind dat die betroubaarheid van Pithos afhang van die objek leeftyd.
As ’n objek gemiddeld langer leef, dan is herwinning versoeke meer betroubaar. ’n
Ondersoek word uitgevoer na die faktore wat die objek leeftyd beïnvloed. ’n Nuwe
Markov ketting model word voorgestel wat voorsiening maak vir die voorspelling van
objek leeftye in eindige grootte netwerke, vir gegewe hoeveelhede van oortolligheid,
nodus leeftyd eienskappe en objek herstelkoers.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80268 |
Date | 03 1900 |
Creators | Gilmore, John Sebastian |
Contributors | Engelbrecht, H. A., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 211 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds