Return to search

Penologiese studie rakende maksimumgevangenisse

Summaries in English and Afrikaans / In the study below, the phenomenon of "maximum security prisons" is described as it is applied in various parts of the world, according to capita selecta. The phenomenon is described as it occurs in four countries, namely Australia, the United States of America, England and South Africa. The primary aim of this study is to obtain the Magister Artium degree. Secondly, it will shed more light on the treatment of prisoners who have to be detained in maximum security conditions as a result of their type of offence, length of sentence and conduct. The philosopical framework for the detention of maximum security prisoners is taken into account, while certain generic aspects unique to prisons are examined as well. This study is of universal importance
because long-term prison sentences are on the increase, in spite of the fact that other punitive measures exist. / In die hieropvolgende studie word die verskynsel "maksimum sekuriteitsgevangenisse" soos wat dit in verskeie werelddele toepassing vind aan die hand van capita selecta beskryf. Die verskynsel word ten opsigte van vier lande, naamlik Australie, die V erenigde State van Amerika, Engeland en Suid-Afrika beskryf. Die beskrywing het in die eerste plek ten doel om die graad Magister Artium te verwerf. Ten tweede werp dit meer lig op die bantering van gevangenes wat weens hul tipe oortreding, vonnislengte en gedrag in maksimum sekuriteitsomstandighede aangehou moet word. Die filosofiese raamwerk vir aanhouding van maksimumgevangenes word in oenskou geneem, maar daar word ook na verskeie generiese aspekte eie aan gevangenisse gekyk. Die studie is van globale belang weens die feit dat langtermyngevangenisstraf besig is
om toe te neem, ten spyte daarvan dat alternatiewe vorme van straf bestaan. / Penology / M.A. (Penologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17264
Date06 1900
CreatorsLuyt, Willem Frederik Muller
ContributorsCilliers, C. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (ix, 205 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds