Return to search

Penologiese ondersoek rakende voorvonnisevaluering / Penological investigation concerning a presentence evaluation

Text in Afrikaans / Hierdie verhandeling is 'n poging om 'n teoretiese-prinsipiele uiteensetting te gee omtrent voorvonnisevaluering vanuit 'n penologiese gesigspunt.
Met voorvonnisevalueringsverslae word daar gepoog om op 'n sinlike manier beide
positiewe en negatiewe elemente van die individuele oortreder se persoonlike- en
maatskaplike agtergrond en huidige situasie aan die lig te bring naamlik kenmerke
van sy gedragspatrone sowel van sy sterk en swak eienskappe.
Die hoofdoel van voorvonnisevalueringsverslae en voorvonnisondersoeke is om
regters, landdroste en howe behulpsaam te wees met die bepaling van 'n gepaste
en ge"individualiseerde straf. Sonder basiese en deeglike kennis van die oortreder
as persoon sal enige verhoorhof in die duister 'n vonnis ople en die kanse vir 'n
gepaste straf sal skraal wees. Benewens die wesenlike groei en belangstelling in
voorvonnisevelueringsverslae wat deur proefbeamptes of korrektiewe beamptes
voorberei word pleit verskeie skrywers vir die gebruikmaking van hierdie evalueringsverslae
in die strafregsplegingstelsel veral wat betref jeugdiges, eerste
oortreders en ernstige oortreders. / The dissertation will attempt a theoretic fundamental exposition of the role of the
presentence evaluation as seen from a penological perspective.
With presentence evaluation they attempt to take into consideration the positive as
well as the negative elements which are present in the individual's personal and
social background for example their day-to-day behaviour.
The main purpose of the presentence evaluation report and presentence investigation
is to aid the judges, prosecutors and the court in determining a suitable and
individualized punishment. Without basic and complete knowledge of the offender
as a person the court will not be able to deliver fair judgements and the changes that
a suitable punishment will be given is limited. Due to a positive interest in this
presentence evaluation report several writers insist of making use of this evaluation
report in the criminal law justice system especially where youth, first time offenders
and major offenders are concerned. / Penology / M.A. (Penologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17974
Date11 1900
CreatorsDe Villiers, Elizabeth Ann
ContributorsCilliers, C. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xviii, 406 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds