Return to search

The strategy of PSG investment bank

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: PSG Investment Bank started out of the PSG Group in 1998. It was a successful
enterprise that was rated highly by the public, institutions and employees. Through
1999, there was a struggle on executive level over the strategy that PSG Investment
Bank should follow. The struggle culminated in 2000 with the resignation of the
founder of PSG Investment Bank. The remaining executives put their strategy in
action during 2000 and 2001. External factors made the environment difficult during
late 2001 and 2002 and PSG Investment Bank was not able to respond in such a
way that it could ensure its own survival. PSG Investment Bank was sold to Absa in
August 2002, resulting in PSG Investment Bank's closure and delisting in 2003.
This study examines the strategy of PSG Investment Bank through its life according
to a model for strategic management put forward by Burger (2000). The vision of
PSG Investment Bank, the external environment that influenced PSG Investment
Bank and the internal environment of PSG Investment Bank are analysed as well as
the strategic issues and options utilised by PSG Investment Bank.
The conclusion of the study is that PSG Investment Bank faced a tough external
environment that needed a strong internal environment to be able to survive. By not
managing the most important internal resources, the employees, correctly,
management lost the ability to ride out the storm brought about by the external
circumstances and were left with few strategic options but to sell PSG Investment
Bank. / AFRIKAANSE OPSOMMING: PSG Beleggingsbank is in 1998 uit die PSG Groep gebore. Dit was 'n hoogs
suksesvolle onderneming wat deur die publiek, institusies en werknemers
gerespekteer is. Deur die loop van 1999 was daar 'n stryd op topbestuursvlak oor
die strategie wat PSG Beleggingsbank moes volg. Hierdie stryd het in 2000 die
bedanking van die stigter van PSG Beleggingsbank tot gevolg gehad. Die
oorblywende bestuurders het hulle strategie gedurende 2000 en 2001 in werking
geplaas. Eksterne faktore het die omgewing moeilik gemaak gedurende laat 2001
en 2002 en PSG Beleggingsbank kon nie daarin slaag om sodanig op te treë om sy
eie oorlewing te verseker nie. PSG Beleggingsbank is in Augustus 2002 aan Absa
verkoop wat veroorsaak het dat PSG Beleggingsbank gedenoteer is en sy deure
tydens 2003 gesluit is.
Hierdie studie ondersoek die strategie van PSG Beleggingsbank deur die loop van
die onderneming se lewe aan die hand van 'n model vir strategiese bestuur soos
voorgestel deur Burger (2000). Die visie van PSG Beleggingsbank, die eksterne
omgewing wat PSG Beleggingsbank beïnvloed het en die interne omgewing binne
PSG Beleggingsbank sowel as die strategiese kwessies en keuses wat PSG
Beleggingsbank uitgevoer het, word bestudeer. Die slotsom van die studie is dat PSG Beleggingsbank 'n moeilike eksterne
omgewing ondervind het wat 'n sterk interne omgewing benodig het om in te oorleef.
Deur nie sy belangrikste interne hulpbron, sy werknemers, reg te bestuur nie, het die
bestuur die vermoë verloor om die storm wat deur eksterne faktore veroorsaak is, uit
te sit en het met min strategiese opsies oorgebly anders as om PSG Beleggingsbank
te verkoop.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49391
Date12 1900
CreatorsNieuwoudt, M. M.
ContributorsBurger, J. H., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format102 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds