Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Sliding wear is a complicated form of wear involving different factors. The factors affecting the process are
the mechanical properties of the materials, sliding distance, sliding speed, and normal force applied to the
contact.
An experimental study was conducted to assess the performance of Ti6Al4V in self-mated and various
counterface material contact couples subjected to linear reciprocating dry sliding motion. The normal force
was varied for all the experiments to understand the effect it had on specific couples. Sliding wear
experiments were also conducted on cemented carbides coupled with Ti6Al4V. In certain applications
carbide coatings are used and could possibly come into contact with Ti6Al4V. Cemented carbides used in the
study were manufactured through spark plasma sintering and liquid phase sintering. An in depth study was
conducted to assess the spark plasma sintered materials and compare these to those manufactured through
liquid phase sintering.
The experimental study revealed that an increase in normal force, in sliding experiments, led to an increase
in friction and wear volume loss of the Ti6Al4V pin. In addition the experiments found that Ti6Al4V was
prone to adhesion and surface oxidation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Glyslytasie is 'n gekompliseerde slytasievorm wat verskillende faktore behels.Die faktore wat die proses
beïnvloed is die meganiese eienskappe van die materiale,gly-afstand,glyspoed en normale druk(krag) wat op
die kontakoppervlakte toegepas word.
'n Eksperimentele studie om die werksverrigting van Ti6Al4V in verenigde en verskeie teenwerkende
materiaal kontakpare wat onderwerp is aan lineêre omgekeerde droë gly-aksie te assesseer is uitgevoer.Die
normale krag vir al die eksperimente om die effek wat dit op die spesifieke pare gehad het te verstaan is
gevarieer. Glyslytasie-eksperimente is ook op gesementeerde karbiedes wat met Ti6Al4V gekoppel
is,uitgevoer. In sekere toepassings is karbiedlae gebruik en kon moontlik met Ti6Al4V in kontak gekom het.
Gesementeerde karbiedes wat in die studie gebruik is, is deur vonkplasmasinter en vloeibare fase-sinter
vervaardig. 'n Indieptestudie is ook uitgevoer om die vonkplasmasintermateriale en dié materiale wat deur
vloeibare fasesinter vervaardig is te vergelyk.
Die eksperimentele studie het getoon dat 'n toename in normale krag in glyeksperimente gelei het tot 'n
toename in wrywing en slytasievolumeverlies van die Ti6Al4V pin. Bykomend tot die eksperimente is
gevind dat Ti6Al4V geneig was tot adhesie en oppervlakteoksidasie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20327 |
Date | 03 1900 |
Creators | Herselman, Emile Johan |
Contributors | Akdogan, G., Oosthuizen, G. A., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 97 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds