Return to search

Fasilitering van leer in kommunikatiewe T²-Afrikaanstaalonderrig

Summaries in Afrikaans and English / In die studie is daar gepoog om aan te toon waarom die ondervindingsmod~l
vir taalleer die aangewese model vir effektiewe tweedetaalleer is. Die
kommunikatiewe onderrigbenaderingswyse, onderhandeling in die klaskamer en
die belangrikheid van die prosessillabus in tweedetaalverwerwing is bespreek.
Die taalonderwyser se rot as fasiliteerder van leer in kommunikatiewe FAfrikaanstaalonderrig
in die interaktiewe klaskamer met klem op leerdergesentreerde
onderrig is uiteengesit. Daar is verder aangetoon dat daar ten
opsigte van die rot van die onderwyser 'n paradigmatiese verskuiwing moet
plaasvind, veral noudat beginsels van uitkomsgebaseerde onderrig wat deel van
kurrikulum 2005 vorm, in 1998/1999 in aile Suid-Afrikaanse skole ingestel is.
Die onderwyser is nou 'n fasiliteerder van kennis, nie 'n oordraer daarvan nie.
Belangrike aspekte van leer wat leerders se tweedetaalleer be'invloed, is
bespreek, byvoorbeeld klaskamerkommunikasie, fasilitering, suggestopedia,
faktore wat begrip van leerstof be'invloed, onderwyser - en leerdergedragswyses,
positiewe /eeratmosfeer, behandeling van leerderfoute, Jeerderpersepsies,
kommunikatiewe strategiee en evalueringsmetodes.
'n Verskeidenheid taallesse wat op T2-Afrikaans en die T2-taalklaskamer
betrekking het, en wat verskillende onderrigteoriee, uitkomsgebaseerde onderrig
en die ses taalvaardighede integreer, word in hoofstuk 5 ge'illustreer. / In this study it is shown why the discovery model of language learning is the
appropriate model for effective language learning. The communicative teaching
approach, classroom-negotiation and the importance of the process syllabus
in second language acquisition is discussed.
The language teacher's role as facilitator of learning, in communicative L2
-
Afrikaans language teaching in the interactive classroom with a learner-centered
focus is explained. It is further shown that the role of the teacher must undergo
a paradigm shift especially now that principles of outcomes based education
which forms part of curriculum 2005 has been introduced into all schools in
South Africa in 1998/1999. The teacher is now a facilitator of knowledge and
not a transmitter thereof. Important aspects of learning that influence learners'
second language learning are discussed, for example classroom communication,
facilitation, suggestopedia, factors that influence the understanding of subject
matter, teacher and learner behaviours, positive learning atmosphere, treatment
of Ieamer errors, learner perceptions, communicative strategies and methods of
evaluation.
A variety of language lessons which integrate various teaching theories,
outcomes based education and the six language learning skills which are related
to L 2-Afrikaans and the L 2-classroom are illustrated in Chapter 5. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18009
Date06 1900
CreatorsDilrajh, Kamla Moonsamy
ContributorsRetief, R.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (197 leaves) : illustrations, some color

Page generated in 0.0022 seconds