Return to search

A description of an adventure-based team development intervention

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The past decade saw increasing prominence put on teams in the workplace
and concurrently a proliferation in the use of adventure-based programmes to
develop teams. The study provides a description of an adventure-based team
development intervention into the executive team of the Health and Racquet
Club's Gauteng region. The team consisted of fourteen executives that all took
part in a three-day team development programme.
As a qualitative study it refers to the nature of the intervention as characterised
by the participants through their experience thereof and as a descriptive study it
learns about the who, what, when, where, and how of the adventure-based
team development intervention. The study is done from a phenomenologicalconstructionist
perspective and therefore focuses on the meaning attached to
the experience by the participants while it recognises the involvement of the
researcher.
The study is accomplished by describing:
• the principles underscoring the intervention and illustrating how the
intervention is based on recent literature applying the principles to
adventure-based team development;
• intervention (and research) context by recounting the activities that were
used; and
• meaning attached to the intervention with regards to the impact thereof on
individuals and team development.
In Chapter One an overview of the study, the scope thereof and a formulation
of the research problem are given. Chapter Two presents an overview of the
team within its context and explains the process of contracting, the team's
needs and the fit between the intervention and the strategic aims of the
organisation. "The following Chapter provides the principles that were applied in
the design and construction of the intervention and gives the theoretical
underpinnings of the programme as stemming from recent literature.
In Chapter Four a description of the course design as well as the activities that
were used is given. This is followed by a description of the impact of the
intervention on the individual members and on the team respectively. An
overview of the phenomenological method of analysis of Georgi is given and it
is used to analyse partlcipant's presentation of the most memorable moments
they experienced during the course. The study is concluded by presenting the
research outcomes, suggestions on future research and final comments. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die afgelope dekade is aansienlik meer prominensie aan spanne in
die werkplek toegeken. Daarmee saam is daar ook 'n toename in die gebruik
van avontuur-gebaseerde ontwikkelingsprogramme vir spanne. Hierdie studie
verskaf 'n beskrywing van 'n avontuur-gebaseerde
spanontwikkelingsintervensie waaraan die uitvoerende span van die Health
and Racquet Club se Gautengstreek onderwerp is. Die span het bestaan uit
veertien bestuurders wat almal aan 'n drie-dag spanontwikkelingsprogram
deelgeneem het.
Die studie is kwalitatief van aard in die wyse waarop die aard van die
intervensie deur die deelnemers gekenmerk word deur hul belewenis daarvan.
As 'n beskrywende studie beskryf dit die wie, wat, waar en hoe van die
avontuur-gebaseerde spanontwikkelingsintervensie. Die studie word vanaf 'n
fenomenologies-konstruksionistiese perspektief aangepak. Dit behels dat daar
op die betekenis wat aan die ervaring deur die deelnemers geheg word,
gefokus word. Die betrokkenheid van die navorser word terselfdertyd erken.
Die studie is voltooi deur 'n beskrywing aan te bied van:
- die beginsels wat die intervensie onderlê en hoe die intervensie
gebaseer is op 'n toepassing van resente onwikkelings in navorsing
rakende avontuur-gebaseerde spanontwikkeling;
- die intervensie- (en navorsings-) konteks deur die aktiwiteite wat
gebruik is te skets;
- die betekenis wat aan die intervensie geheg is met betrekking tot die
impak daarvan op individue en spanontwikkeling onderskeidelik.
In Hoofstuk Een word 'n oorsig van die studie, die omvang daarvan en 'n
formulering van die navorsingsprobleem verskaf. Hoofstuk Twee bied 'n oorsig
van die span binne sy konteks aan en verduidelik die proses van kontraktering,
die span se behoeftes en die belyning van die intervensie met die strategiese
doelwitte van die organisasie.
Die volgende Hoofstuk bied die beginsels wat toegepas is in die ontwerp en
daarstelling van die intervensie en gee die teoretiese onderbou van die
program soos dit put uit resente literatuur. In Hoofstuk Vier word 'n beskrywing
van die kursusontwerp asook die aktiwiteite wat gebruik is verskaf. Dit word
gevolg deur 'n beskrywing van die impak van die intervensie op individuele
deelnemers en die span onderskeidelik. 'n Oorsig van die fenomenologiese
metode van Georgi word verskaf en dit word aangewend om 'n analise van die
deelnemers se weergawe van die mees betekenisvolle oomblikke wat hulle
gedurende die program ervaar het, te doen. Die studie word afgesluit met die
navorsingsresultate, aanbevelings oor toekomstige navorsing en finale
opmerkings.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52631
Date12 1900
CreatorsKriek, Hendrik Sebastiaan
ContributorsDenton, M., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format124 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds