Return to search

Identifisering en ontleding van stresfaktore aan 'n tersiêre onderwysinrigting in 'n periode van verandering

Verandering vind voortdurend op alle gebiede van mense se lewens plaas. Ten einde met 'n
veranderende wereld te kan tred hou en aan die behoeftes van die land en sy mense te voldoen, vind
daar ook op onderwysgebied in Suid-Afrika, groot veranderinge plaas. Inrigtings betrokke by
onderwysersopleiding het oo k die afgelope paar j aar ingrypende herstrukturering ondergaan. Volgens
wetgewing moet aile tersiere onderwysinrigtings by die Hoeronderwys-sektor inskakel, wat
inkorporering by 'n universiteit oftechnikon beteken.
Hierdie studie fokus daarop om vas te stel hoe die dosente verbonde aan 'n tersiere onderwysinrigting
die veranderingsproses beleef. Die navorser maak van die k:walitatiewe navorsingsmetode gebruik
deur individuele onderhoude met 'n aantal dosente te voer. Hierdie inligting is met behulp van 'n
oudio-bandopnemer opgeneem en verbatim transkripsies is daarvan gemaak. Na die ontleding van die
transkripsies is faktore geidentifiseer wat emstige stres by die deelnemers veroorsaak tydens die
veranderingsproses. Ten slotte is aanbevelings in hierdie verband gemaak. / Change is a constant in all sphere of people's lives. To keep abreast of the changing world and to
meet the needs of its people, vast changes are also being implemented in education in South Mrica.
Institutions involved in teacher training have also undergone far-reaching restructuring over the past
few years. Legislation requires that tertiary education institutions be incorporated into the Higher
education sector, which means incorporation into a university or technikon.
This study focuses on establishing how the lecturers employed at a tertiary education institution
"
experience this process of change. The researcher has used the qualitative research method by
conducting individual interviews with a number oflecturers. This information was taped and verbatim
transcriptions were made of the interviews. Analysis of these transcriptions made it possible to
identify factors that have caused serious stress in participants during the process of change. In the end
recommendations were made concerning these factors. / Educational Leadership and Management / M. Ed. (Onderwysbestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17698
Date11 1900
CreatorsSchutte, Orgelina Fredrika
ContributorsSteyn, G. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (iv, 72 leaves) : illustrations

Page generated in 0.031 seconds