Return to search

Metableties-eksemplariese ondersoek na die globaliseringsverskynsel en die implikasies daarvan vir die opvoeding en onderwys

Text in Afrikaans / In hierdie studie word die metableties-eksemplariese aanloop
tot die globaliseringsverskynsel ondersoek. Daar word
gekonsentreer op die benadering van vier f ilosowe wat met reg
die f ilosof iese wegbereiders van bogenoemde verskynsel genoem
kan word. Feuerbach, Marx, Nietzsche en Dewey het gewis •n
belangrike bydrae tot die bevordering van die Globalisme gelewer.
Vervolgens word op die aanloop tot •n plurale samelewingsverband
en die fundamentele rol van verskeie ideologiee gef
okus. Verskeie globalistiese en inoutentieke opvoedings- en
onderwysbenaderings word ook ontleed om die neerslag van die
Globalisme op onderwysgebied aan die lig te bring.
Die berekende denke voer die botoon in die globalistiese
bestel, gevolglik word die besinnende denke nie in die
opvoeding en onderwys in aanmerking geneem nie. Die
globaliseringsverskynsel het onder andere die volgende
implikasies vir die opvoeding en onderwys:
Inoutentieke beroepsafrigting.
Identiteitskrisis.
Ontheemding
Waarde- en normrelativisme.
Gedegradeerde mens- en kindbeskouing.
Sins- en waarheidsverduistering. / The metabletic-exemplary advance of the phenomenon of
Globalism is examined in this study. The approach of four
philosophers who may aptly be described as the philosophical
pioneers of Globalism, has been focused upon. Feuerbach,
Marx, Nietzsche and Dewey have certainly made an important
contribution towards the advancement of this phenomenon.
The advent of a pluralistic societal structure and the fundamental
role of several ideologies, responsible for the
advancement of a globalistic society, will also be focused
upon. Various inauthentic and globalistic approach~s to
education are analised in order to illustrate the impact of
Globalism on education.
Natural-scientific thought sets the pace in the globalistic
order, with the result that reflective thought is not taken
into account in education. The implications of the globalistic
phenomenon for education are the following:
Inauthentic job training.
Identity crisis.
- Alienation.
- Value and norm relativism.
- Degraded view of mankind and the child.
- Obscurity of truth and meaning. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoekunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17746
Date11 1900
CreatorsVan Niekerk, Magrietha Elizabeth
ContributorsVan Niekerk, Eldridge Johannes
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xii, 359 leaves)

Page generated in 0.002 seconds