Return to search

Verband tussen emosionele intelligensie en werkprestasie in 'n gesondheidsorgomgewing

Text in Afrikaans / Health care has typical challenges and stress factors as employees deal with people in a very personal manner. This exclusively client-centred environment requires special skills from employees if they wish to perform well. In addition to excellent interpersonal and stress management skills, they need to be able to handle their own and patients' emotions well. These skills can be referred to as emotional intelligence competencies. Emotional intelligence is a relatively new concept with many possibilities if applied correctly. This study involves 114 employees, their colleagues and supervisors in two health-care organisations. The 360° Emotional Competency Profiler was used together with the internal performance evaluation scores, and statistical techniques such as t-tests and discriminant analysis were utilized. It was found that certain emotional intelligence dimensions and work performance are related to a certain extent. However, other factors also need to be considered if one wants to make predictions in this regard. / Die gesondheidsorgomgewing het unieke uitdagings en stresfaktore omdat
werknemers op 'n baie persoonlike vlak met mense werk. Die uitsluitlik klientgesentreerde
omgewing verg spesiale vaardighede indien werknemers goed wil
presteer. Buiten uitstekende interpersoonlike- en streshanteringsvaardighede,
moet hulle ook in staat wees om hulle eie en huile pasiente se gevoelens te kan
hanteer. Hierdie vaardighede kan na verwys word as emosionele
intelligensievaardighede. Emosionele intelligensie is 'n relatief nuwe konsep wat
baie toepassingsmoontlikhede het indien dit reg aangewend word. Hierdie studie
betrek 114 beskikbare werknemers en hulle kollegas en toesighouers in twee
gesondheidsorgorganisasies. Die 360° Emotional Competency Profiler is saam
met die interne prestasie-beoordelingstellings gebruik en daar is gebruik gemaak
van statistiese tegnieke soos f-toetse en diskriminantontleding. Daar is bevind
dat sekere emosionele intelligensie dimensies in 'n sekere mate 'n onderlinge
verband toon met werksprestasie. Ander faktore moet egter ook in ag geneem
word indien mens 'n voorspelling in hierdie verband wil maak. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Industrial and Organisational Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/2144
Date30 November 2006
CreatorsHenning, Ingrid
ContributorsCoetzee, S.C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xv, 189 leaves)

Page generated in 0.0032 seconds